Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Cities Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir 7 Cities Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Leandi D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi D
Saam met vriende

Swembad en braai area, lekker gekuier!

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L
Gesin met tieners

Was baie lekker om daar te bly. Die ligging is perfek en naby aan alles. Gasheer is baie behulpsaam.

Die kamers en badkamer was netjies. Die huishulp het elke oggend kom skoonmaak. Baie oulike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Ons is so bly julle was gerieflik.

7 Cities Guesthouse
Irene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene M
Gesin met tieners

Great experience.

For future bookings, I will book this guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

As daar nie beurtkrag was nie sou dit beter gewees het.

Omdat daar beurtkrag was het ons warm gekry aangesien daar nie lugverkoeling was nie. Ons het net een aand oorgeslaap en nie ontbyt geëet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Beurtkrag maak dit moeilik vir ons almal. Hoop ons kan dit volgende keer gemakliker maak.

7 Cities Guesthouse
Selwyn B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Selwyn B
Gesin met klein kinders

Welcoming distasteful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charl W
Gesin met klein kinders

Oorslaapplek tussen Gauteng en Oos-kaap.

The guesthouse was advertised as bed & breakfast, but in reality, no breakfast was served. It's extra to your booking. Either very clever or scam to score more out of unknowing guests. Coffee and tea provided in the room not enough for family of four. Swimming pool very small, not like the pictures on the web page. AC unit only in one room, kept on tripping until adjusted for minimal airflow. Please look at alternatives in the same area. Disappointed to say the least.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Convenient, neat and comfortable.

It was an awesome stopover on the way to Cape Town. Neat, clean and beautifully appointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquee H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacquee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

A great place to stay, very quiet, neat and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W
Gesin met klein kinders

Clean, peaceful and friendly.

The welcoming on arrival was out of this world, Antonette such a friendly host, made us feel welcome as soon as we walked in. Loved our stay, the pool with our granddaughter and the braai just finished off the evening. Staff are all so friendly and so happy to help.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, rustig en vriendelik.

Die verwelkoming met die aankoms was uit hierdie wêreld, Antonette was so 'n vriendelike gasheer en het ons welkom laat voel sodra ons binnekom. Ons was baie lief vir ons verblyf, die swembad met ons kleindogter en die braai het pas van die aand af gekom. Personeel is almal so vriendelik en help graag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review Linda. We are glad you had a peaceful stay !

7 Cities Guesthouse
Rudolph V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V
Gesin met tieners

Baie netjiese verblyf en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang en het in weelde gebly. Die kamers is baie netjies en skoon en die ligging is baie goed. Ek kan vir seker 7 Cities Guesthouse aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneline M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en heerlik.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hanneline, ons hoop ons sien julle gou weer.
Antonette

7 Cities Guesthouse
Cindé G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindé G
Enkelreisiger

Kamer lekker groot en vars.

Sal weer op reis daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydelle B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydelle B
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dit word waardeer. Hoop om julle weer te sien.

7 Cities Guesthouse
Gizelle K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle K

Baie tevrede net die gastehuis.

Ons het baie lekker gebly. Die slaapkamers het alles wat mens nodig het. Johan was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier oorslaap as ons in Cradock is. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie Gizelle. Ons hoop om julle weer te sien.

7 Cities Guesthouse
Almut H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Almut H
Saam met vriende

Very convenient stopover.

The bathrooms are a little bit on the small side but we very much appreciated the cleanliness of the guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Hi Almut,

Thank you for the review. When you reserve rooms with us again please ask us for the Rome, Berlin or Cape Town rooms who all have very big bathrooms. Enjoy your holiday at the Kruger. We hope to see you again.
Regards,
Antonette

7 Cities Guesthouse
Tracey M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Gesin met tieners

Great place to stay.

Lovely accommodation - big rooms and bathrooms, very helpful hostess, difficult to find via Google Maps (use GPS co-ordinates rather than street name) - otherwise great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Enkelreisiger

Netjies en gemaklik.

Was baie vriendelik ontvang en kamer was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Adriaan. Ons hoop ons sien jou weer.

7 Cities Guesthouse
Jeanette L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het heerlik gebly in 7 Cities en is mal oor die temas van elke kamer. Die kamers is egter bietjie klein en beknop maar baie luuks en skoon. Die gasvrou het moeite gedoen om ons van ekstra inligting te voorsien van Cradock en omgewing. 'n Besoek aan die Mountain Zebra Natuur reservaat is 'n moet. Sal enige tyd weer by 7 Cities oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannnes M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannnes M
Gesin met klein kinders

Goed.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guilio D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guilio D

Great stay.

Was a real pity that the neighbours decided to have a party and played music for 7 hours, from 15:00 to 22:00 pm. Other than that the stay was great and the hosts were wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Hi Guillo,
We apologise for the noisy neighbours and thank you for reporting it on this forum. This enabled us to contact the owner to have a word with the tenants.
Regards
Antonette

7 Cities Guesthouse
Anna V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna V
Saam met vriende

Gemiddeld.

Ons is ontvang deur 'n jong man wat nie 'n vreeslike goeie indruk gemaak het nie. Daarna het ons geen ander personeel weer gesien nie. Die Jacuzzi was toe met 'n seil en sonder water. 2 dae later is ons geskakel deur die eienaar en blatant beskuldig dat ons 'n haardroër by die kabel afgeknip het en saam met ons geneem het wat geensins waar was nie. Die kamer is ruim en gerieflik - yskaste word nie voor die tyd aangesit nie, so as jy een nag oorbly is dit 'n probleem. Die badkamers is ongemaklik klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Die eienaars was ongelukkig nie op die perseel agv 'n familie krisis. Die Jacuzzi word altyd onder die vervaardiger se seil toegemaak sodat dit verhoed dat daar blare ens. in die Jacuzzi beland, die Jacuzzi is altyd vol water en word op 'n weeklikse basis skoongemaak. Die Jacuzzi was beslis vol water aangesien daar gaste was wat dit die Vrydag en ook die Sondag gebruik het. Die gas is nie beskuldig nie - daar was bloot van haar verneem of sy dalk kan uitvind by haar 3 seuns of hulle dalk weet of dit daar was of nie aangesien die haar droeër die vorige dag nog daar was - soos deur ons skoonmaak personeel aan ons oorgedra was. Yskaste word nie afgesit nie - die gaste kan die yskaste warmer of koeler stel na gelang van hulle vereistes. Verskillende kamers het verskillende grootte badkamers.

7 Cities Guesthouse
Marina V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte tydsberekening.

Ongelukkig vir ons was hul besig met verbouings wat maar deel is van die normale lewe. Dit het egter tot laat aangehou en ons sou eerder ander verblyf gekies het indien ons bewus was daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Cities Guesthouse se terugvoer

Ons vra omverskoning vir die geraas tydens verbouing, bouers het tot 7 uur die aand gewerk om op sekdule te bly.

7 Cities Guesthouse
Maryna M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en vriendelik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ht Van Der Linde A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ht Van Der Linde A
Gesin met tieners

Prima plek om te verblijven.

Mooie schone kamers, prima bedden en douche. En als toetje op de vroege ochtend een goed ontbijt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld - maar ons sal nie weer daar bly nie.

Die gastehuis was goed geleë en ons het 'n vriendelik ontvangs gehad. Ons het in die rolstoelvriendelike kamer gebly, aangesien my man 'n parapleeg is. Al die vertrekke en die hoofhuis is maklik toeganklik gewees. Hy het ongelukkig gesukkel in die badkamer en beknopte kamer. Die toilet was vir hom te hoog, die wasbak te laag, en hy het byna van die stort se klein en hoë stoel geval. Maar dit alles kon ons oor kom. Die grootste probleem was ons kamer wat nie na ons eerste aand se verblyf skoongemaak is nie. Ek het die bed onopgemaak gelos. Toe ons na 'n dag in die park terugkeer, was die bed nog net so onopgemaak, en die badkamer nie skoongemaak nie. Die vuilgoed was nie uitgegooi nie. (Dit ten spyte van die kennisgewing in die kamer wat duidelik stel dat jou kamer elke dag skoongemaak sal word). Ons het al in BAIE gastehuis gewoon. Dit is die eerste keer wat dit ons oorkom. Ons het daarna nie weer die eienaar gesien nie, en het dit nie met haar bespreek nie. Dus weet ons nie wat die rede daarvoor was nie. Die gastehuis is nie 'n slegte plek om in te bly nie. Die diens wat ons ontvang het, was net onaanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D
Saam met vriende

Lekker gemaklik gebly.

Baie tevrede. Die kamers was netjies en skoon en die geriewe goed. Dit is in 'n veilige en skoon deel van die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K

Uitstekende verblyf.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident Swart-straat 14, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYmFkNTU1LWY3OWYtNDJiZi1hNDE3LTlmZjJjYjVlMWNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 14 State President Swart Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.159864489193 25.624634027481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem