Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Cross Street - De Kothuize

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 229

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 7 Cross Street - De Kothuize
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anneke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging was amazing.

Baie lekker dankie. Perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and tranquil.

We only spent one night there and found it very pleasant and tranquil. The staff was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thurlo M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thurlo M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Baie goeie plekkie, goeie waarde vir geld. Plek is gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf- sal definitief dit weer gebruik.

Verblyf is ruim, netjies en baie gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G
Saam met vriende

Mooiste ou huis.

Verskriklike oulike huis. Alles wat mens nodig het. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martlie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot weelde teen beostigbare prys.

Alles en meer wat jy nodig het. Pragtige plek. 'n Definitiewe móét.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, veilig en gemaklik.

Dit was 'n oorslapp tussen Mosselbaai en Bloemfontein. Ons ry altyd net deur die dorp en het besluit om oor te slaap en die dorp bietjie te verken. Lekker winkeltjies en koffiewinkeltjies besoek. Daar was nie genoeg tyd om meer te doen nie maar dalk sal ons in die toekoms biejtie langer bly. Die akkommodasie was doodreg vir 1 nag se oorslaap. Ek dink vir langer as dit sal ons nie die 7a kothuis kies nie maar bietjie groter kies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelliie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelliie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus.

Baie netjies, die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene T
Gesin met klein kinders

Lekker.

Pragtig plek ruim alles was reg vir enige moontlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Ongelooflike lekker, ou Karoo atmosfeer en baie netjies.

Heerlikste verblyf. Baie netjies en die feit dat my 4-voet-kind welkom is, word opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet En Marinda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Peet En Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onrustig met die ligging.

Met ons aankoms was ek heeltemal afgesit toe die dame vir my sê dat ons nie ons kar alleen moet los as ons, ons bagasie in die huis indra nie. Ons moet altyd iemand daar laat staan, want daar loop baie mense daar rond. Sy het ook gesê dat ons te alle tye die deur by die hek gesluit moet hou. So vir my was dit nie hoe ek 'n vakansie beplan nie. Die twee nagte daar was ons toe baie onrustig en het nie regtig geslaap nie. Was maar te bly om te vertrek toe dit tyd was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen R

Baie mooi en netjiese plek.

Gasvrou is baie behulpsaam. Baie lekker geslaap. Lugreëling was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riku W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riku W
Gesin met tieners

Baie lekker koel en ruim huis.

Dit kan warm raak in Graaff-Reinet en die huis is koel, lekker stoep en ysmasjien. Naby aan Pioneers Restaurant wat dit net soveel beter maak. Sien uit om weer hier te bly later die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

Lovely super comfortable apartment. Great secure off street parking. Walking distance to a great restaurant. We will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en gerieflik.

Lieflike, super gemaklike woonstel. Goeie, veilige parkeerplek van die straat af. Stapafstand van 'n goeie restaurant. Sal terugkeer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross-straat 7, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbffe7c708decc62dfed0945735ed17a5ad57aa6babf32b503fcc923caef36847eea70df312237f4233f885f4fce4a51b4bb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 7 Cross Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251232 24.537277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem