Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Falcon Street

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Albertyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 7 Falcon Street
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsabé S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Gesin met klein kinders

Die 7 Falcon Street huis was perfek vir ons behoeftes!

Die 7 Falcon Street huis was perfek vir ons behoeftes! Ons het ook 'n eenjarige saam met ons gehad en daar was 'n houtkot en 'n eetstoel reg vir ons met die intrek. Ons het lekker pizzas gemaak in die pizza-oond! Alles wat jou hart begeer is in die huis (behalwe 'n strykplank). Die kunswerke teen die mure is kleurvol en smaakvol. Die spasie van die woning is indrukwekkend. Dis net jammer, met al die reën, kon ons nie die kinderspeelarea ordentlik benut nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dupreez B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dupreez B
Gesin met tieners

Baie lekker ruim en in 'n rustige buurt.

Was heel aangenaam. Sal dit volgende jaar weer gebruik as ons kom Argus fietsry. Sal net iets saambring vir die baie miere in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence C
Gesin met klein kinders

Super amazing and relaxed.

It is truly an amazing time to spend with family and friends. The shops are close by. It's private. Super friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jay T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay T
Saam met vriende

Loved it. Everything we needed. Great location for our trip. Friendly host. Will return.

We were 3 couples with 2 young children. The house was spacious with enough room for everyone. Everything we needed was there. There were fresh Egyptian cotton towels as well as shower gel, shampoo and lotion in the bathrooms. The house and linens were clean. Pizza oven, bar area, braai inside and outside, big yard with a play place for the kids as well as a swimming pool. 4 Good-sized bedrooms. In the scullery is an honesty bar with wine, chips, chocolates, juice, milk, iced tea, coke and coke light all at reasonable prices. This was a nice surprise, especially for those arriving late the first night and missing something to drink or snack on. There is a lady staying on the premises in a separate flatlet who is available to help and assist if needed. The property is walled with an automated security gate. Ample parking inside on the driveway. The host met us there and was very friendly, took us through the house and explained everything friendly and calm. The host also lives 2 streets away which makes it convenient if any problems might arise. We needed to be in Stellenbosch one day and in Cape Town the other day, so the location was conveniently in the middle of the two. We will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kalahari Real Estate (pty) Ltd M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalahari Real Estate (pty) Ltd M

Baie gerieflik.

Alles wat benodig word, selfs tweepuntkragproppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-straat 7, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95def48d1a18da4ed935d737798ee4eb01bcfb90fa4672589a1938c0fb751df9eebdbbc952b83ce3d0730e4d4e5fe5b4274d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 7 Falcon Street D'Urbanvale 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812949133158 18.638524770149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem