Ballito Akkommodasie by 7 Frinton on Sea | LekkeSlaap
+20

7 Frinton on Sea

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir 7 Frinton on Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Deon B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en woonstel.

Die linne was van uitstaande gehalte. Die beddens van hoogstaande gehalte. Die woonstel het alles wat mens benodig. Dit is uitstekend geleë, fantastiese uitsig en dolfyne baljaar reg voor jou. Die diens van Charlotte en haar helpers was absoluut puik. Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak in die toekoms. Ons kan die plek werklik aanbeveel.

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Deon.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

7 Frinton on Sea
Christo S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private, veilig, skoon en ontspanning.

Ons het tydtjie baie geniet. Sien uit om ons kinders saam te vat 'n volgende keer. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n gesin.

Danet T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danet T
Gesin met klein kinders

Awesome.

Lekker luukse vakasiewoonstel.

Marlene H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Gesin met klein kinders

Sielsverrykend.

Dit was ongelooflik lekker - sal nie weer maklik na 'n ander plek toe gaan nie!

7 Frinton on Sea's terugvoer

Liewe Marlene, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom.

7 Frinton on Sea
Harry S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing experience!

Excellent unit, well equipped and brilliant service.

7 Frinton on Sea's terugvoer

Thanks so much for the kind words, Harry !
It was a pleasure having you as our guests !

7 Frinton on Sea
Jakes L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Puik verblyf en diens. Braai-area beskut teen reën kan 'n bonus wees.

Sue M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue M
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf en bestemming en gasvryheid!

Dankie Charlotte en Erika vir 'n wonderlike week in 'n pragtige plek!

Ronel V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Wat 'n heerlike ervaring.

Die uitsig is onverbeterlik en die toegang tot die promenade is gerieflik. Die diens wat ons ontvang het, was uitstekend en het die verblyf heerlike gemaak. Sal dit enige tyd aanbeveel en gaan beslis weer hier kom kuier.

Ilze V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Ons sal definitief weer in Frinton on Sea 7 kom bly! Pragtige woonstel en lieflike balkon en uitsig!

Nicolette B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Gesin met tieners

Absoluut ongelooflike plek.

7 Frinton on Sea was een van die lekkerste vakansieplekkies nog. Pragtige dekor en fantastiese vriendelike diens, ons het absoluut geen tekortkominge gehad nie. Ek bespreek enige tyd weer by 7 Frinton on Sea!

7 Frinton on Sea's terugvoer

Liewe Nicolette, baie dankie vir jou pragtige boodskap.

7 Frinton on Sea
Frikkie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was baie lekker. Ek sal weer hier bly. Baie dankie.

Christenette P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christenette P
Gesin met klein kinders

Awesome!

Niks gekort nie, alles was fantasties!

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie, Christenette.

7 Frinton on Sea
Celeste C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C
Gesin met klein kinders

Excellent place in a wonderful location!

The flat was completely furnished and clean. A really great location, wonderful service and awesome views to ensure we had a lovely holiday. Thank you so much!

Elaine N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N
Saam met vriende

'n Ruim en baie netjiese en goed toegeruste woonstel.

Die woonstel is keurig gemeubileer en goed toegerus. Netjies en 'n puik see-uitsig.

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie, Annemarie! Hoop ons sien julle sommer gou weer!

7 Frinton on Sea
Bartho S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bartho S
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Behulpsaam, gasvry, netjies. Gaan definitief terugkom, dit was wonderlik.

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie, Karen. Dit was 'n absolute plesier.

7 Frinton on Sea
Trynie H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trynie H
Gesin met klein kinders

Frinton on Sea 7 is 'n pragtige eenheid met 'n ongelooflike mooi see uitsig.

Frinton on sea 7 is 'n baie netjiese en skoon eenheid. Al drie kamers ruim en die eenheid het 'n lekker groot stort en bad. Die eenheid het al die benodigdhede om mens se vakansie gerieflik te maak en alles werk. Die eenheid het 'n groot stoep met 'n gedeeltelike afdak - dus kan mens in die koelte sit of in die son tan. Die uitsig is asemrowend en die eenheid is op die strand geleë met 'n veiligheidsheining. Dit is baie maklik om vanaf die eenheid op die strand te kom. Daar is baie rotse en poele wat dis 'n heerlike speelplek vir klein kindertjies maak tog is daar 'n groterige gedeelte sand wat as klein strandjie dien. Ek sal Frinton on sea 7 vir enige persoon of familie aanbeveel. Die diens, verblyf, gemaklikheid, uitsig en rustigheid is fantasties. Ons het reeds bespreek vir 2018 want hierdie eenheid is "the place to be in Ballito". Baie in my skik en die mooiste was die dolfyne en walvisse wat ons kon sien terwyl ons heerlik op die stoep braai en oor die see uitkyk.

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Trynie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

7 Frinton on Sea
Francois P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Gesin met tieners

Baie geniet.

Baie mooi plekkie! Ons sal dit weer gebruik.

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie Francois.

7 Frinton on Sea
Loraine S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Die eenheid is baie skoon en netjies. Die kombuis is goed toegerus. Die see-uitsig is asemrowend. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer bespreek!

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie Loraine, dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê!

7 Frinton on Sea
Queen M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queen M
Saam met vriende

The stay was exceptionally amazing.

I'd recommend it at anytime to anyone, the stay was lovely.

Cecilia B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Gesin met klein kinders

Die beste!

Dit was rêrig baie lekker en die verblyf was uit die boonste rakke. Sal definitief weer by 7 Frinton on Sea gaan bly. Baie dankie!

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie dankie, Cecilia! Hoop om julle gou weer te verwelkom.

7 Frinton on Sea
Cara S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, asemrowend mooi, gerieflik, puik ligging.

Eienaars se persoonlike afdruk is duidelik in die vertrekke, baie netjies, ak die geriewe wat jou tuis sal maak voel.

7 Frinton on Sea's terugvoer

Baie Dankie, Cara!

7 Frinton on Sea
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 78, Frinton on Sea 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxODAxNzA2LTA0MzQtNGYzMi1hNzdlLTJlMzk2ZjczZWZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 78 Compensation Beach Road Frinton on Sea 7 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.537894714757 31.221528908073
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za