LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Frinton on Sea | LekkeSlaap
+20

7 Frinton on Sea

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
7 Frinton on Sea
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

1. Besprekings word slegs bevestig sodra 'n 50%-deposito ontvang is.
2. Die balans sowel as 'n sekuriteitsdeposito van R2500 is 7 dae voor aankoms betaalbaar.
3. Die sleutels sal nie oorhandig word tensy die bespreking nie volledig betaal is nie. 'n Getekende bepalings en voorwaardes en 'n afskrif van jou ID of paspoort word benodig.
4. Huurders sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade/verlies aan die eenheid. Gaste is verantwoordelik om die inventaris met aankoms na te gaan en enige probleme onmiddellik aan te meld. Die sekuriteitsdeposito sal slegs 7 dae na vertrek terugbetaal word.
5. 'n Minimum-verblyftydperk van 3 nagte geld. Gedurende die hoogseisoen is die minimum-verblyftydperk 7 nagte.
6. Elke persoon wat die perseel betree (Frinton on Sea) en die woonstel (7 Frinton) en geriewe gebruik, doen so op eie risiko. Die eienaar, sy familie, verteenwoordigers en werknemers neem geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies of besering wat jy, jou familie of besoekers mag opdoen nie.
7. Die woonstel word gratis skoongemaak op weeksdae. Skoonmaakdienste oor naweke of openbare vakansiedae is beskikbaar teen ekstra koste. Ekstra linne, vir welke rede ook al, is beskikbaar teen ekstra koste.
8. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 09:00.
9. Geen troeteldiere word in die woonstel toegelaat nie.
10. Rook is verbode in die woonstel.
11. Geen kerse of wierook mag gebrand word in die woonstel nie.
12. Alle huurders en hul gaste moet by die reëls van die kompleks hou.
13. Weens waterbeperkings moet alle gaste bereid wees om aan die daaglikse waterverbruik-toelating te voldoen. Indien nie, sal 'n stewige boete geld.
14. Lees asseblief die beskrywing van die woonstel goed deur voor jy bespreek. Indien die woonstel nie toegerus is met 'n sekere toestel of diens nie, sal dit nie voorsien word vir gaste se gerief nie.
15. Die eienaars van 7 Frinton sorg dat al die toestelle en dienste in werkende orde is. Foutiewe toestelle en dienste (DStv/WiFi) sal so gou as moontlik na gekyk word, maar geen terugbetalings of afslag sal van toepassing wees in so 'n geval nie.
16. Geen jaareind-besprekings vir matrikulante word toegelaat nie. Sleutels sal nie aan matrikulante oorhandig word indien die bespreking deur hul ouers namens hulle gemaak is nie.
17. Die maksimum aantal mense wat in die woonstel toegelaat word is 7. Maksimum aantal volwassenes: 6.
18. Geen ekstra opblaasmatrasse word in die woonstel toegelaat nie.
19. Ons neem geen verantwoordelikheid vir enige items wat agtergelaat word nie.
20. Geen partytjies of funksies mag in die woonstel gehou word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Kusweg 78, Frinton on Sea 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxODAxNzA2LTA0MzQtNGYzMi1hNzdlLTJlMzk2ZjczZWZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 78 Compensation Beach Road Frinton on Sea 7 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.537894714757 31.221528908073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!