LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 Granada | LekkeSlaap
+14

7 Granada

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrello-straat 3, 7 Granada, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 Granada is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die Granada-kompleks in Plettenbergbaai en bied 'n ongelooflike see-uitsig. Dit is naby die strand, verskeie winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 7 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv-Compact. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n pragtige uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 Granada sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Perestrello-straat 3, 7 Granada, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perestrello-straat 3, 7 Granada, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAikpbYaOqAMyXevxxuIYKDllIQwkxmUhdnwAdjqkzRqAV3QiTJE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 3 Perestrello Street 7 Granada 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.056973232958 23.373257084656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!