Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Kenwyn On Sea

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R560 administrasiefooi en R894 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs die bespreekte aantal gaste word toegelaat. Bykomende besoekers sal op die bestuurder se versoek die perseel moet verlaat.
Die speel van musiek, TV of radio's mag op geen tydstip vir ander huurders 'n steurnis wees nie.
Tussen 22:00 en 07:00 moet die klank van bogenoemde toerusting tot 'n vlak wat net in julle eenheid hoorbaar is, verminder word.
Tussen 22:00 en 07:00 mag daar nie op die balkonne of stoepe hard gepraat of geskreeu word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies, funksies of besprekings vir matriek-rage word toegelaat nie.
Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
'n Ekstra skoonmaakdiens en vars linne kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg, BaIIito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfcf47f81aa869253dde3e61b6ebf70b870d56d03e5b4352daf40179a95f0742fc28f6909a85e4313ebcb43a8d04801c610e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 102D Compensation Beach Road BaIIito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.530631054971 31.223699934976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem