7 Kingsway
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-straat 7, Leisure isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 640 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
7 Kingsway bied verblyf in 'n moderne selfsorgkothuis in Leisure Isle, Knysna. Die kothuis is vars, knus en het al die nodige, moderne toebehore. Dit is naby die koffiewinkel, Steenbok Park een net 'n kort entjie se loop vanaf die strand.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Daar is 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele buite.
Slaapplek
’n Bespreking by 7 Kingsway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kingsway-straat 7, Leisure isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-straat 7, Leisure isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom