7 La Mer
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Mer 7, Compensationweg 58, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 225 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
7 La Mer is 'n selfsorgdupleks wat in 'n veilige kompleks teen Ballito se kus geleë is. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand en promenade via 'n sekuriteitshek.
Dié woonstel het 2 verdiepings en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer bo en 'n klein badkamer met 'n stort en toilet onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die boonste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n wasmasjien in 'n aparte opwasarea.
Die sitarea het 'n TV en lei na 'n stoep met 'n braai-area. Daar is 'n enkelmotorhuis onder die eenheid. 7 La Mer is ook naby winkels en restaurante in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by 7 La Mer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- La Mer 7, Compensationweg 58, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 La Mer het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Mer 7, Compensationweg 58, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom