7 On Bato

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 On Bato is in Melkbosstrand geleë, 30 km vanaf Kaapstad en dis die poort tot die Weskus.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en bied 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, en suite-badkamer, kombuisie en sitarea.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksie-stoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en reekware. Daar is ook 'n etenstafel vir 2. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele.

Die MyCiTi-bushalte is net 350 m ver. Durbanville se wynroete is net 23 km ver en daar is verskeie restaurante in Melkbosstrand se Kusweg, wat minder as 1 km ver is.

Slaapplek

'n Bespreking by 7 On Bato sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 On Bato gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za