LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Polokwane

7 on Burger



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

7 on Burger bied gehalte selfsorgverblyf in die hartjie van Polokwane en is 7.8 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe geleë, en binne loopafstand van die Peter Mokaba-stadion.

Hierdie groot kothuis is gemaklik gemeubileer vir 'n paartjie. Dit bestaan uit 1 groot slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die eenheid het 'n groot kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot onderdakparkering, sowel as parkering vir 'n karavaan en braaigeriewe buite. Die ligging van 7 on Burger is naby hospitale, plaaslike kruidenierswinkels, restaurante en die stadion. Polokwane is bekend vir sy wildlewe en 'n aantal natuurlike en kulturele bestemmings. Die verblyf is naby die Polokwane Wildreservaat, 'n pragtige toeriste-aantreklikheid met 'n stap- en fietsroete.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Klerekas

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ranthoyakgale M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Well worth repeating. Easy access to main roads, security and cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Aangename verblyf in 'n rustige omgewing. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Wooneenheid was netjies, ruim en goed toegerus. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann G
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sien hierbo. Uitstekende akkommodasie en baie goed en duursaam toegerus. Illonka is een van die beste gasvroue wat ons nog ontmoet het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en veilig. Baie dankie, lekker gebly. Naby die hospitaal en die kombuis help baie as jy meer as een aand moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Sentraal, skoon en stil. Die gasheer en -vrou is baie aangename mense wat ons welkom laat voel het. Die plekkie is baie sentraal geleë, naby die N1 en eetplekke. Dit is 'n stil en rustige omgewing en die eenheid was netjies en skoon met genoegsame sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
7 on Burger
Thank you so much for coming. We hope to see you again. Regards, 7onBurger


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilonka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar


Ligging

Gaste dink 7 on Burger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cbeb15eac4de914ad6e6dbbab9fad89cdcaa6e2b1181688ce291a7cd4a81caa7b0b3fdb99d1e50bb4b2c02170ac9c496ef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Burger Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.916827630333 29.465105827053
Soek in 'n groter streek