7 on Disa Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 on Disa Self-catering Accommodation is 'n gastehuis wat in Milnerton geleë is. Dit bied gedeelde selfsorggeriewe en dis ook ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkelsentrums.

Die verblyf by 7 on Disa Self-catering Accommodation word in 6 en suite-kamers aangebied. Elke kamer beskik oor 'n koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n privaat badkamer en basiese geriewe vir maaltye verhit en eet, asook 'n yskassie. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en gratis WiFi in elke kamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om maaltye voor te berei, en braaigeriewe in die tuin. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 On Disa Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za