LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 on Glindon | LekkeSlaap
+12

7 on Glindon

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 on Glindon is 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 2 en is ideaal vir sakereisigers of diegene wat die area besoek.

Die eenheid het 2 driekwartbeddens, 'n TV met DStv en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite-braaigeriewe is beskikbaar asook parkeerplek agter 'n hek met sekuriteitskameras. Dagtoere en 'n lughawependeldiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.

7 on Glindon is net 1,5 km vanaf die strand en Vishoek het 'n verskeidenheid winkels, restaurante en gaste kan walviskyk in seisoen, gholfspeel, fietsry en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 on Glindon sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 7 on Glindon
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 on Glindon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glindon-weg 7, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeae4909a95b17ebcdb915396e33095a7aac1779351da1d7cce30991b17d42712473f5ee08bef9800093ec7313da124112e00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 7 Glindon Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.1326797 18.4238724
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!