LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 on Marine | LekkeSlaap
+32

7 on Marine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 on Marine is 'n gesofistikeerde, moderne gastehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus. Dit is baie bekend vir die fantastiese walviskykgeleenthede van die land af en per boot. Die skilderagtige natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk en ligging naby Kaapstad maak dit die ideale bestemming vir gaste wat die Kaapse Overberg wil verken.

Die luukse suites is ruim en het elk 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n platskerm-TV, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite het lugversorging en 'n oopplanbadkamer met 'n instapstort.

Ontbyt by 7 On Marine is iets anders as die gewone aangesien ons inwonende sjef watertandlekker geregte vir gaste voorberei. Spyskaarte word gereeld aangepas om te verseker dat seisoenale bestanddele by die bestaande maaltydeopsies ingesluit word. Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien. Ontbytpakkies vir gaste wat vroeg vertrek kan die dag voor die tyd by ontvangs afgehaal word.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0NmRiZTJjLTIyMGUtNGM0Yy1iNWI1LTRlZjcwN2I4MWIzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 945  per nag (plek vir 2) 7 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.42192982252 19.235252122485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!