LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+85
Selfsorg in Wembley

7 On Oakleigh

  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Oakleigh Avenue, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

7 On Oakleigh bied selfsorgverblyf in die lowerryke en luukse voorstad Wembley, aan die noordekant van Pietermaritzburg, minder as 5 km vanaf die middestad. Geleë in 'n stil woonbuurt, bied die eiendom 'n rustige en serene atmosfeer. Dit is gerieflik geleë binne maklike bereik van gewilde besienswaardighede en winkelsentrums, insluitend Liberty Midlands Mall en Cascades Mall, sowel as 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en gimnasiums.

Verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede, elk individueel gemeubileer en met 'n kombuisie en leefarea. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Geselekteerde eenhede is toegerus met lugversorging, terwyl alle eenhede waaiers insluit. Elke eenheid bevat 'n TV met DStv en Netflix, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede word daagliks gedurende die week skoongemaak, en 'n rugsteunkragopwekker is beskikbaar om 'n ononderbroke verblyf tydens beurtkrag of kragonderbrekings te verseker.

Gaste het toegang tot 'n reeks gedeelde geriewe wat ontwerp is vir gemak en ontspanning. Dit sluit in 'n verhitte swembad, 'n braai-area, 'n terras en 'n tuin. Die eiendom word beveilig met kamerabewaking, 'n 24-uur bemande waghut en gewapende reaksie, terwyl veilige onderdakparkeerplek van die straat af met afstandbeheerde toegang voorsien word. 'n Wasgoeddiens is op aanvraag beskikbaar, wat verdere gerief tot die verblyf bydra.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louis R
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Wonderful area and the place was beautiful with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Elize V
Gesin met tieners
5.0
Lovely stay. Great safe location. Felt safe and secure, and the room was very comfortable and had just what we needed. It was so lovely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Janine S
Saam met vriende
5.0
Our hosts were very welcoming and kept on asking if we needed something. It was fantastic. The unit was just as shown in the photos. It...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Hendriette G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en sentraal. Sentraal geleë en uitstekende gasvryheid.
Mei 2026
Morne O
Gesin met tieners
5.0
Awesome guest house. Baie lekker plek, netjies met baie goeie diens van die eienaars.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 7 Oakleigh Avenue, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 On Oakleigh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Oakleigh Avenue, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3454e995f31a94d78b44ecec469c51dbe17c005d3c4077d90ba93c3a1302b279cbe4f5e4fa795f43db689b3bc10daad055ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 7 Oakleigh Avenue Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.590989334036 30.347291432541