Carlswald Akkommodasie by 7 on Whisken | LekkeSlaap
+8
+8

7 on Whisken

B&B
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Whisken Avenue, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

7 on Whisken is sentraal geleë noord van Johannesburg. Dié luukse B&B bied huislike verblyf vir sakelui. Die tuin is pragtig en ryk aan voëllewe. 7 on Whisken word deur die eienaar bestuur en Dee en Tania maak seker dat jou gerief vooropgestel word. Ontvlug vir 'n oomblik van die rep en roer van die stad!

Dié ruim, eksklusiewe suite se koninggrootte-bed is geskik vir 2 gaste en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Daar is lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, en 'n sitarea met 'n TV met DStv.

Dee is 'n aangename mens en 'n fantastiese sjef. Sy sal seker maak dat jy op jou gemak en gelukkig is. Die ontbyt wat sy soggens voorsit is die beste manier waarop jy jou dag kan begin, en haar pasgemaakte middag- en aandetes is beskikbaar op versoek.

7 on Whisken is puik geleë tussen Johannesburg en Pretoria se sakesentrums. Dit is net 20 minute vanaf Sandton se sakesentrum en Centurion, 10 minute van die naaste Gautrain-stasie af, en 25 minute vanaf Lanseria Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • 7 Whisken Avenue, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Whisken Avenue, Carlswald, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NjI2ZjU2LTdkMDQtNGZkNS04NTQwLTUxNWMyZmYwMzRhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 7 Whisken Avenue Carlswald 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.9766596 28.0943141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za