6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
7 Shades is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin of vriende, aangesien dit net 'n entjie vanaf die strand is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin.
Daar is ook 'n beskutte stoep met 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die stapeldeure lei na 'n groot tuin en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 250
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 Shades het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang