LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7 The Village Beach Apartment | LekkeSlaap
+69

7 The Village Beach Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village 7, Kusweg-singel, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

7 The Village Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Houtbaai geleë is. Die kombuis het 'n binnenshuise, verhitte swembad en veilige kelderparkeerplek.

Hierdie smaakvol versierde grondvloerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. 'n Klein slaapbank is in die sitkamer beskikbaar wat geskik is vir 'n kind en nie 'n volwassene nie. Die badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met toebehore om kos voor te berei, asook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n groot TV met Netflix en YouTube. Die leefarea lei na 'n beskutte patio waar 'n Weber-braai staan. Daar is ook gratis WiFi in die woonstel.

Die eienaars bly langsaan en is altyd naby as gaste hulp nodig het. Die kompleks het 'n 24-uur-sekuriteitsdiens.

7 The Village Beach Apartment is naby winkels, restaurante en ander besienswaardighede geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 The Village Beach Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 7 The Village Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Village 7, Kusweg-singel, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 The Village Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village 7, Kusweg-singel, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwhE9nX8mCg4dOKxep4SiHN9jsdx1oyeGJZZff5s64cYeVCJEck?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 7 The Village Beach Road Crescent, Scott Estate 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.046067904595 18.359223157167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!