72 De Beers on 2
Kry 50% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beersweg 72, Eenheid 2, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
72 De Beers on 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Melkbaai, Strand. Dit is naby die strand geleë en gaste kan die winkels, restaurante, kroeë en roomyswinkels in die area besoek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan.
Veilige parkeerplek is voor die woonstel beskikbaar. Gaste kan ook op die promenade gaan stap.
Slaapplek
’n Bespreking by 72 De Beers on 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Tarne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Maande gelys 6
Ligging
- De Beersweg 72, Eenheid 2, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 72 De Beers on 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beersweg 72, Eenheid 2, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom