74 Bessie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bessiestraat 74, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
74 Bessie bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in Stilbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.
Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Al die kamers het dubbelbeddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, oond, tweeplaatgasstoof en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in die opwaskamer. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n toonbank met stoele.
Die boonste verdieping het 'n leefarea met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe op boonste verdieping. Daar is ook 'n buitebraai-area en gratis WiFi.
Slaapplek
’n Bespreking by 74 Bessie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Bessiestraat 74, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bessiestraat 74, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom