Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

75 Chaka's Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Chaka’s Cove 75, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

75 Chaka’s Cove is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Shaka's Rock in Ballito.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar nie strandhanddoeke nie.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met DStv.

Die sitarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die see en swembad.

Die Chaka’s Cove-kompleks het 'n wassery, skaduparkeerplek, swembad en 'n braai-area. Dis ook stapafstand vanaf 'n pizzeria, restaurant en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by 75 Chaka's Cove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 75 Chaka's Cove
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 12, Chaka’s Cove 75, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 75 Chaka's Cove het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Chaka’s Cove 75, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8a2d5f6505de79df3e1592101ee8ab028154fdfd99ea7eaae0a6d3ca90fc7a9ff6ed29cbb407bb33951088203e124b60e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Main Road 75 Chaka’s Cove 4060 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -29.514463 31.23087