Umhlanga Akkommodasie by 75 Lighthouse Towers | LekkeSlaap
+13
+13

75 Lighthouse Towers

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 14, 75 Lighthouse Towers, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

75 Lighthouse Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat smaakvol versier is in Umhlanga. Die kompleks is in Chartwell-rylaan geleë naby die dorpie se winkels en bekende restaurante.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea. Die oopplan-kombuis is met ;n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die woonstel het 'n TV met die volle DStv-pakket, WiFi en lugversorging. Die woonstel se balkon bied 'n gedeeltelike see-uitsig. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie. Beddegoed, handdoeke, badmatjies, swemhanddoeke, toiletpapier en seep word voorsien. 'n Klein onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die woonstelgebou is bo kruidenierswinkels en verskeie restaurante waar gaste ontbyt, middagete, drankies, aandetes en fynproewerskos kan geniet. Die strand en Umhlanga-promenade is 240 m af in die pad. Die woonstel is ideaal vir vakansies of sakereisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by 75 Lighthouse Towers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 75 Lighthouse Towers
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Chartwell-rylaan 14, 75 Lighthouse Towers, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 75 Lighthouse Towers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwell-rylaan 14, 75 Lighthouse Towers, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZR9kXAOEV9IhNB5vWlU0IyhvKvTDuDcvUyyFPtgE6sbBHCUmD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 14 Chartwell Drive 75 Lighthouse Towers 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.727179040283 31.085276279099
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za