LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 77 on 7th Street | LekkeSlaap
+4

77 on 7th Street

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 on 7th Straat, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

77 on 7th Street is 'n unieke, klein selfsorg-eenheid in Voëlklip, Hermanus. Die eenheid is ideaal vir persone wat smag na 'n bekostigbare wegbreek.

Dit is 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet (handdoeke word voorsien). Die woonstelletjie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, stoof, opwasgeriewe, gratis WiFi, veilige onderdakparkering agter 'n afstandbeheerde hek. Daar is 'n TV met DStv.

Die strande is stapafstand van 77 on 7th Street af en daar is 'n kruidenierswinkeltjie oorkant die pad.

Slaapplek

’n Bespreking by 77 on 7th Street sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir 77 on 7th Street
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • 77 on 7th Straat, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 on 7th Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 on 7th Straat, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NGYxNWYyLWI4YWYtNDdlMy1iMjgwLTdmM2Y3MjQ4ZDY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 77 on 7th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.406374122334 19.277871698141
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!