LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 78on5th in Hermanus | LekkeSlaap
+70

78on5th in Hermanus

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 74 resensies vir 78on5th in Hermanus
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elzabe B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike blyplek!

Wat 'n verrassing om in so 'n skoon en netjiese blyplek in te stap met 'n gawe ontvangs en als wat jy nodig het. Sal weer daar gaan bly.

Alastair And Denise S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair And Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What lovely accommodation. Great value for money and such friendly and professional service.

We will definitely be back.

Alyssa G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alyssa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Wow! Ons was met ope arms en 'n vriendelike dame ontvang met aankoms, dadelik tuis en welkom gevoel! Kamer was mooi netjies en skoon, die uitsig vanaf ons eie persoonlike stoep was asemrowend mooi gewees, die berg- en natuuruitsig! Geen geraas nie net die natuur se eie musiek! Ons wou nie huis toe gaan nie, kon beslis nog 'n aand gebly het indien ons verlof dit toegelaat het! En boonop die heerlike rusplek wat hulle bied, is hulle ontbyt iets uit die boeke van 'n kookskool, topgehalte met die mooiste uitsig, rustigste musiek en vriendelikste personeel, 100% tevrede!

78on5th in Hermanus's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was soos vars asem.
Ek is so bly julle het dit hier by ons geniet. Nou wag ons vir julle om ons walvisse te kom groet.
Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Vriendelik en warm groete
Mandy

78on5th in Hermanus
Adolf G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adolf G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

It was a great 2 nights. Great summer holiday.

Lizette C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Baie gemaklik en skoon. Goeie waarde vir geld.

Ons kamers was baie ruim, gemaklik en skoon. Ons het 'n baie lekker ontbyt gehad. Mandy was baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable and clean. Great value for money.

Our rooms were very spacious, comfortable and clean. We had a delicious breakfast. Mandy was very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Thank you so much for your kind review.
It was a pleasure having you here. Hope to see you again soon.
Warm regards,
Mandy

78on5th in Hermanus
Sander V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sander V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leuk plekke om te genieten

Een leuke plek waar wij als we in Zuid Afrika zijn graag naar toegaan.

Xavier W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreekplek met die beste diens.

78on5th bied baie goeie diens. Kamers is altyd netjies en skoon. Die atmosfeer sorg vir goeie rus indien jy wil ontspan en wegkom van die stadslewe.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie, Xavier, dit was heerlik om julle hier te he en hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Mandy

78on5th in Hermanus
Jacobus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and spacious.

Neat, spacious, breakfast available, nice location, parking just outside.

Yvette V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly, die selfsorgeenheid is ruim en volledig en goed toegerus. Sal volgende keer langer bly. Mandy is baie behulpsaam en het gereël dat daar 'n Weber was vir ons om te braai.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Hallo Yvette
Baie dankie dat julle by ons gebly het en baie dankie ook vir die mooi resensie.
Ek sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Vriendelike groete
Mandy

78on5th in Hermanus
Kelly O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly O
Saam met eggenoot / lewensmaat

78on5th in Hermanus is 'n awesome plek.

Stunning plek, en diens was amazing en die breakfast was ook great. Sal definitief weer kom. Love die privaat dek en dat jy net 'n klein entjie se stap van die swembad af is. Mandy was amazing en het ons bygestaan. Ons kamer was mooi en skoon. Ons het niks issues gehad nie. Het die plek gelove.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

78on5fth in Hermanus is awesome a place.

Stunning place, service was amazing and the breakfast was great too. Will definitely be back. Love the private deck and that you are a short walk away from the pool. Mandy was amazing and engaged with us. Our room was beautiful and clean. Had no issues at all. We loved the place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Thank you so much for the very kind review. It was lovely hosting you and pleasure to have you stay with us. I hope you will stay with us again soon.
Warmest regards,
Mandy

78on5th in Hermanus
Dr Sd O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Sd O
Enkelreisiger

Quiet, safe, out of the way place to stay.

Kind, professional and helpful reception. We enjoyed a pleasant stay in a clean and beautiful location. The manager went out of her way to assist us and provide the best possible service and kindness.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Dear Dr. SD,

Thank you for your very kind review. You and your wife were such a pleasure to host. Hope to see you again soon.

Warmest regards,
Mandy

78on5th in Hermanus
Leon V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, die beste wat ons ooit ervaar het.

Ons kan met eerlikheid die plek ten sterkste aanbeveel. Puik diens, goeie prys, puik kos en verblyf, uitmuntende staf en ontvangs.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Baie dankie vir die review.
Julle was die eintlike sterre.
Ek hoop ons sien julle binnekort weer.
Geseende Kersffees en n Voorspoedige Nuwe Jaar word julle toegewens.
Vriendelik groete
Mandy

78on5th in Hermanus
Alta V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontbyt met vriendelike eienaars en bestuurder.

Gastehuis is sentraal geleë, netjies maar voel dat die dagtarief gevra baie gemik is op die oorsese mark (toeriste). Dit is baie hoog vir SA burgers en in gesprekke met die eienaars het dit duidelik na vore gekom dat oorsese besoekers die gastehuis die meeste beset. Wanneer ons as SA burgers bv. Namibië besoek word daar 'n 40% korting vir verblyf toegestaan. Ons het 'n Godwana kaart wat ons R100 per persoon gekos het vir lewenslank. Die gastehuis sal ons enige tyd by vriende aanbeveel en as gevolg van die tarief sal die besoek ongelukkig baie kort wees, wat 'n groot jammerte is.

Aukeline D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aukeline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid. Vriendelike behulpsame mense.

Ons was hartlik ontvang. Pragtige uitsig. Skoon kamers. Lekker ontbyt.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Baie dankie Aukeline, julle was pragtige gaste. Ons hoop julle kom kuier weer. Groete, Mandy.

78on5th in Hermanus
Elaine U - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine U
Saam met vriende

Baie rustige plekkie, woonstel het heerlike kuier stoep.

Jose en Mandy was baie gasvry. Ons het heerlik in Apartment 4 gebly. In die aande kerse aangesteek en lank daar sit en kuier.

Pearl B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely feel.

Mandy was such a pleasure to meet at the reception desk as she waited for my husband and I till 10 pm in the evening as we were traveling. The morning breakfast staff were all very friendly and efficient and the day manager (oops, forgot his name) was very helpful by telling us about a local market which we then went to and really enjoyed. Overall we had a lovely stay, just a real pity it was so short.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Bless you Pearl, it was such a pleasure having you here and yes, far too short a stay.
It was Jose who spoke to you about the market and he is the owner of the property.
I really hope you will come and visit us again and stay longer, as Hermanus has so much to offer.
Thanks again.
Mandy, Jose, Ton and the team.

78on5th in Hermanus
Graham L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om weg te breek en net te rus.

Diens en verblyf was fantasties, sal dit weer in die toekoms besoek.

78on5th in Hermanus's terugvoer

Beste Graham,

Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Ons sal julle graag weer wil sien.

Vriendelike groete,
Mandy

78on5th in Hermanus
Lientjie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het die tydjie baie geniet! Baie dankie.

Lientjie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie V
Saam met vriende

Heerlik!

Baie dankie vir fantastiese verblyf!

Ian K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties verby, een van my voorkeur keuses en sal met gemak kan aanbeveel.

Personeel ook baie bedagsaam en vriendelik en bereid om ekstra moeite te doen, laat 'n mens meer as net tuis voel.

Johan R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies en die ontbyt was baie heerlik.

Colin L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Lekker en ontspannend, kamer was lekker, lekker swembad, goeie diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing.

Nice and relaxing, room was great, nice pool, good service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marion F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Dit was rustig en gemaklik.

Lats Tuboly L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lats Tuboly L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlijk relaxe plek, mooie klifwandeling in de buurt.

Mooie plek voor een overnachting, goed ontbijt en Tom is bijzonder vriendelijk en hulpvaardig.

Lize E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was definitief waarde vir geld.

Ons het vriendelike diens ontvang en alles was baie netjies.

Deon B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en netjiese kamer. Perfek as oornaggerief.

Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig en ons is hartlik ontvang. Skoon, netjiese kamers het ons baie tuis laat voel. Die mooi uitsig oor die berg en rustige atmosfeer het die tyd meer gewig gegee. Vriendelike personeel die volgende oggend by ontbyt was net die ding om ons op die volgende avontuur te stuur.

Debbie M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Ons was vriendelik deur Ton verwelkom. Ons het 'n mooi kamer met 'n see-uitsig gehad. Die kamer is ruim en die lakens is wonderlik sag, wat vir 'n baie goeie nagrus gesorg het. Ontbyt was smaaklik.

Gerhard T - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig!

Was wonderlik skoon en regtig soos die foto's gewees en hulle het ons verras deur kamers elke oggend skoon en netjies te maak. Was baie verbaas! Maar wonderlike diens!

Wessel B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy en warm.

Mooi oornag-gastehuis. Parkering nie agter geslote hekke nie. Beddegoed en badkamers uiters netjies.

Betsie L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie L
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Heerlike verblyf teen die berg, in 'n rustige omgewing. Ek beveel dit beslis aan.

Hans M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees amazing ervaring in baie jare.

Die kamer is iets om oor liries te raak. Die ontbyt - smaaklik elegant. Die mense is net fantasties.

Karen M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met tieners

Heerlik gebly. Aangename atmosfeer.

Die kamers is smaakvol versier en gemaklik. Ontbyt is heerlik en genoegsaam. Ligging is pragtig met 'n mooi uitsig oor die see en die natuurreservaat.

Elzette S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis. Vriendelike mense. Sal dit beslis weer gebruik.

Ons was baie gelukkig daar. Dis maklik om te kry vanaf die hoofpad. Veral die kamer aan die agterkant met uitsig op die plantegroei en berg is iets besonders.

Johan V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitleg van ons kamer was vreemd. Kamer langsaan het harde musiek gespeel.

Goedkoop tee en koffie in die kamers. Selfs met ontbyt was die koffie nie baie lekker nie.

Wolfgang B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid baie skoon en netjies.

Gordon T - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooms are tidy in a restful atmosphere.

We enjoyed our night at 78on5th. The location, the neat and tidy rooms and public areas and the breakfast could not be faulted.

Jeanette W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge is oortref.

Vanaf ons aankoms tot ons vertrek het ons spesiaal gevoel. Ons gashere was baie bedagsaam en niks was vir hulle te veel moeite om vir ons wonderlike verblyf te verseker nie. Die uitsig vanaf ons kamer was asemrowend. Die ontbyt elke oggend was heerlik en baie kreatief. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel en weer self daarvan gebruik maak. Absoluut puik.

Johann V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and very good service.

The room was excellent, and the two owners were always on hand to give advice on where to dine and the best areas to visit in Hermanus. We enjoyed our stay here and would be visiting again if possible.

Patricia C - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C
Enkelreisiger

Excellent!

The soap dispenser was not working for the bath. It would have been nice to know that shampoo and body lotion were not supplied.

Hennie V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Voel soos familie.

Die atmosfeer was uit die boonste rakke. Jy voel deel van die plek. Die personeel en bestuur was uitstekend.

Hannes V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en mooi geleë.

Lekker gebly in hierdie mooi gastehuis in 'n pragtige omgewing. Heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Fransina D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fransina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

We had a most wonderful time. Very friendly hosts. I have already recommended it to friends. Thank you very much.

Lorraine S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Baie lekker gekuier, kamers is ruim en gerieflik. Baie goeie diens.

Mienke D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienke D
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike vakansie en Hermanus is 'n pragtige kusdorpie.

Ons het die Hemel en Aarde vallei besoek, langs die strand gestap en lekker in die dorp.

Mnr Jvz L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mnr Jvz L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring!

Lekke rustig, baie netjies en skoon, uitstekende diens en 'n heerlike ontbyt!

Villiers S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Villiers S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Naweek in Hermanus.

Dis goed geleë, baie netjies en gerieflik en alles soos benodig, was daar.

Pierre D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Gesin met tieners

Large, clean apartment with well equipped kitchen. Suitable for longer stay.

Will use again any day. Good for family. Make sure to b visit Lizette restaurant nearby.

Tol S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en verblyf.

Jose (eienaar) het uit sy pad gegaan om te help en vriendelik te wees.

Lesley S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Eienaar was baie vriendelik. Gastehuis is met smaak ingerig. Heerlike ontbyt.

Petrus D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus D
Saam met vriende

Goed!

Trappe 'n bietjie ongemaklik, maar andersinds uitstekende akkommodasie!

Basie V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Basie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol!

Geen probleme. Alle reëlings het vlot verloop.

San-mari G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari G
Saam met vriende

Top-klas B&B!

Ek sal die B&B vir almal aanbeveel. Die ligging van die B&B is ideaal vir iemand wat nie in die besige Hermanus-middedorp wil bly nie. Die natuur-uitsig vanaf die kamers en die see-uitsig vanaf die leefareas is die perfekte kombinasie van natuur en see. Die privaat swembad met die natuur-uitsig is idillies! Jose en sy personeel is baie vriendelik en professioneel. Elke oggend se ontbyt was heerlik en uniek. Ek sal beslis weer by 78on5th gaan bly.

Minda D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minda D

Verblyf het voldoen aan verwagtinge en was gemaklik.

Het lekker gebly, stil, rustige omgewing met vriendelike personeel.

Phoebe V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoebe V
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Gastehuis was uitstekend en baie vriendelik en baie mooi. Enige kunsliefhebber se droom.

Werner T - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Vriendelike, netjiese mense wat goeie inligting gee.

Saskia P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay. Super friendly staff!

It was a great place to stay. Staff were proactive and friendly. Highly recommend that you stay here.

Leon K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Uitstekende waarde vir geld. Ons het dit baie geniet.

Gareth H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic service and beautiful location.

78 on 5th offers amazing service and is super clean and comfortable. The food is really great, and the staff and owners are friendly and very knowledgeable about things to do and places to see in the nearby area. We had a highly enjoyable stay and would most definitely visit again.

Lizette F - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F

Stunning!

Absolutely awesome!

Fanie B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Hierdie was een van ons hoogtepunte met ons toer deur die Kaap, al wat jammer was was dat ons nie langer kon bly nie. Ontbyt was fantasties lekker.

Myra V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig op berg en rustig in area.

Jose-hulle is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Die kamers is mooi ruim en skoon. Hulle doen moeite om ontbyt verskillend te maak elke dag.

Mauritz J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Dietmar D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dietmar D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Sien die sterre hieronder.

Flip L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Wonderlike uitsig. Rustig en veilig!

Liezel F - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Frans G - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye verwelkoming. Heerlike ontbyt.

Ons het dit baie geniet, al was dit kort.

Jan B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf!

Ons sal verseker 78on5th in Hermanus aanbeveel. Ruim, skoon en perfek!

Theo D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Gesin met tieners

Ruim en gemaklike akkommodasie in 'n pragtige omgewing!

Hierdie gastehuis is 'n baie goeie keuse wanneer verblyf in Hermanus gesoek word!

Heinrich D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende algehele ervaring!

Ek kan 78 on 5th vir enige iemand aanbeveel. Wonderlike kamers, heerlike ontbyt, baie vriendelike eienaars en personeel. 5 min se stap van die strand af, en teen die reservaat. Baie goeie waarde vir geld!

Krige B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krige B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie geniet!

Die gastehuis is stylvol gemeubileer en versier. Die onbyt is smaaklik voorberei en bedien.

Etienne T - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne T

Baie Lekker gebly en goeie Waarde vir geld!

Ons tyd by 78on5th was baie baie gerieflik! Diens was baie goed en baie BAIE vriendelik! Met ons aankoms was ons baie vriendelik gegroet deur eienaar Jose en elke oggend met ontbyt was ons ook vriendelik gegroet! ek sal verseker 78on5th aan beveel!

Henriette S - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Jose made us feel at home. All facilities were excellent.

Tegan L - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome time at 78on5th. We would definitely come back

We had such a great time at 78on5th. Staff was really nice & met all of our requests. The breakfast was lovely too. We were really happy with our room & its facilities. I would definitely recommend 78on5th & come back again :)

Zarina K - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zarina K
Gesin met klein kinders

Awesome service

78th on 5th is charming. The service is great, and very good value for money, without compromising on style or quality.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 78, Voëklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFdkPZI7s8b1CTanIyVsEBQrInjqqov0alg8xbIm93IkMY7GlMB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag(plek vir 2) 74 5 1 5 78 5th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.404758647202 19.278827905655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!