79 on Protea
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Protea-rylaan, Mountainside, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
79 on Protea is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Mountainside in Gordonsbaai. Die huis is teen die Hottentots-Hollandberge aan die begin van Clarence-rylaan geleë en spog met 'n manjifieke 180-grade uitsig oor Valsbaai.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim, goed toegeruste kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n etenstafel vir 6 toegerus. Die huis het 2 sitareas met gemaklike rusbanke, asook 'n slim-TV met stroomkanale en gratis WiFi.
Buite is daar braaigeriewe en 'n uitsig oor die sonsondergang. Parkeerplek is in 'n motorhuis en op die perseel beskikbaar. Die huis is naby Bikini Beach, staproetes en 'n rits restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by 79 on Protea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 84
Jaar gelys 8
Ligging
- 79 Protea-rylaan, Mountainside, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mountainside Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Protea-rylaan, Mountainside, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom