LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ 7Pillars | LekkeSlaap
+32

@ 7Pillars

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 7 Pillars bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Durbanville, Kaapstad. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë.

Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot, Shiraz en Pinot. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV, DStv, lugversorging en WiFi.

@ 7Pillars het veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Durbanville Gholfbaan, Durbanville Roostuin, Tygerberg Natuurreservaat, GrandWest Kasino, V&A Waterfront, Tafelberg, Kaapstad se strande en verskeie winkelsentrums in. Durbanville en Cape Gate MediClinic is net 10 minute se ry van @ 7Pillars af. Stellenbosch, Paarl en Malmesbury is almal naby waar gaste van die beste wynplase in Suid-Afrika kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir @ 7Pillars
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 7Pillars het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMzdiZGU5LWIwMTQtNDA3YS1hM2MwLTVhNTRiMGQzZDA2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Keurboom Street Sonstraal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.850568103465 18.660569339991
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!