7th Heaven Lodge & Toere

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7th Heaven Lodge & Toere is 'n bekoorlike lodge in 'n landelike styl wat geleë is aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge, met 'n uitsig oor die see. Ontspan in gerieflike kamers in 'n Afrika-styl. Verlustig jou in die rustige natuur langs die swembad, of verken die Kaapse Wynlande tydens private toere. Ons is 35 minute vanaf Kaapstad, 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en 8 minute vanaf die strand geleë. Dis onvergeetlike verblyf om te koester.
Wir sprechen auch Deutsch.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7th Heaven Lodge & Toere gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za