Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8@Adderley

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8@Adderley bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in George en is gerieflik naby 'n verskeidenheid restaurante in die area, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of groep vriende.

Verblyf word gebied in Kamer 2 met 'n dubbelbed, Kamer 3 met 'n koningingrootte-bed en 'n Tuinwoonstel met 'n koningingrootte-bed. Kamer 2 en 3 het slaapplek vir 2 gaste elk, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het ook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n platskerm-TV. Kamers 2 en 3 het elk 'n tafel en twee stoele buite in die tuin.

Die Tuinwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis met 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste. Die skuifdeur lei na buite na die stoeparea wat buitemeubels en 'n gedeelde swembad en braaigeriewe het.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kuierarea met binnebraaigeriewe, 'n kroeg, 'n swembad- en etenstafel. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir 8@Adderley
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kurt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 1

Ligging

  • Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8@Adderley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA342ed6349e3e79d03df320481a4e0cbab9ae1005c0680cd73803d67928654b6417c7089e101c2e2c04668d682bd13f7ac5a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 8 Adderley Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952208954153 22.464363976057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem