Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Alwil Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

8 Alwil Villa bied 'n heerlike toevlugsoord in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai. Hierdie idilliese vakansieverblyf is ideaal vir paartjies of vakansiegangers wat op soek is na 'n wegbreek net 'n entjie van die asemrowende kuslyn af.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank waar gaste kan ontspan. Verder dien die buite-area as die ideale plek om die vars lug in te asem en die skilderagtige omgewing te bewonder.

8 Alwil Villa spog met 'n verwelkomende atmosfeer en is die ideale keuse vir 'n onvergeetlike vakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Alwil Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 8 Alwil Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elzeri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cinneraria-straat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 Alwil Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bb7357058c82d58a4ea8eb872bd5983abd580d6b8d6c331c64f83148715de04d87f82a3398170e3f8363f0c80556673a345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 1 Cinneraria Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800856408671 20.05000394418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem