+10

8 Bayview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Loader Street, 8 Bayview Terrace, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 630 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Bayview bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis in die modieuse buurt De Waterkant in Kaapstad. Dié lieflike huis het 'n bekoorlike kothuis met ruim kamers en badkamers.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea wat toegang tot die stoep in die tuin en swembad bied. Gaste kan uitsigte oor Kaapstad se hawe en die Waterfront in die verte geniet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n CD/iPod-koppelstasie. Die huis het WiFi en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n afstandbeheerde motorhuis, 24 uur-sekuriteit en 'n alarmstelsel.

Die plonspoel is op die voorste terras in 'n pragtige binnehof met meubels, 'n fontein en 'n buitebraai-area. Die huis het ook 'n dakterras met sonstoele en 'n sambreel wat ideaal vir sonbaai is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 90 Loader Street, 8 Bayview Terrace, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 630
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 630
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 630
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Loader Street, 8 Bayview Terrace, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dVj73cQIOg4cCMfxQAslyIXeqklI5MfqzN9CRILjEs9njbeQD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 630 per nag (plek vir 4) 90 Loader Street, 8 Bayview Terrace De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.913838105118 18.415111669945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang