+28
Selfsorg in Lorraine

Cozy Townhouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hester K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Plek is baie mooi. Lekker gekuier. Dalk net 'n ekstra remote control. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Reasonably priced and very clean and modern. I would recommend this place to anyone as the experience was great. The manager was extremely helpful and went the extra mile to get our booking sorted. We visit that region twice a year and this was our second stay there. Hopefully, when we go there next year, I hope this place is available again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Humeshrie C
1 nag
5.0
Mei 2026

Wonderful stay. A wonderful stay at a cozy townhouse. Would definitely visit again. Could have extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cozy Townhouse
Thank you so much Glad you enjoyed the stay! We have extra blankets in the bedroom cupboards Look forward to seeing you again!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenville W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantasties en ons het dit vreeslik geniet. Cozy Townhouse was puik. Netjies, skoon en alle benodighede was daar wat jy mag nodig hê en meer. Dit is regtig 'n fantastiese wegbreekplek. Sal beslis weer besoek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker. In- en uitklok was maklik. Die eenheid was baie gerieflik, ligging was perfek, area was stil en rustig en naby winkelsentrums geleë. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles was soos geadverteer. Alles soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarika H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

The best and coziest stay. Had such a wonderful and cozy stay! You're given everything you could possibly need! Beautiful place, will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cozy Townhouse
Thank you so much for the kind words. You were an absolute pleasure!

Janette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Ons het veilig gebly en dit het regtig soos huis gevoel. Alles was 10/10. Aanwysing om in die boek was goed deurgegee en die gasheer se kommunikasie was puik. Hy het selfs besienswaardighede deurgegee. Dit was skoon en netjies. Selfs ons kieterkat was welkom (ons het vooraf gereël).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2026

Daar was alles wat jy nodig het. Die vensters was nie skoon nie. En die TV het glad nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Montmedy Road, Unit no 8 Eaton Close, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4170c8e27e5b413f6b8d037149e9988c0e8192200ba295cd1e9e84e68d87a013c7be64c49f512ac6382effbe286b98d070f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 Montmedy Road, Unit no 8 Eaton Close Lorraine 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.981810997835 25.507379358597

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang