+28
Selfsorg in Vredehoek

8 Dominion Mansions

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Geen rook binne die woonstel nie, asseblief.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word tussen 22:00 en 08:00. Geen harde musiek word toegelaat nie. Respekteer asseblief die ander inwoners in die blok, veral ons liewe buurvrou, Tara.

Moet asseblief nie vullis buite die deur los nie. Asblikke vir herwinning en algemene afval is langs die wasgoedlyne in die tuin onder geleë. Groen asblikke is vir herwinning, swart asblikke vir algemene vullis, en houtkomposbokse is vir ou vrugte, groente en koffiegronde. Ons versamel ook eierdoppe vir die groentetuin.

Maak asseblief seker dat alle vensters en deure toe en gesluit is wanneer u die woonstel verlaat. Alle sonsondergange moet met 'n glas in die hand geniet word. Goeie koffie is 'n noodsaaklikheid, nie 'n voorstel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

34 Bradwell Road, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5e2c728921324161645c8dc4301f52f8199dc4b60f804911b23a107031c7c9bf56fe8ff33bfbb4796fc2b804d623d77d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5) 34 Bradwell Road Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9404151 18.4223903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang