LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Ibis Lane Guest House | LekkeSlaap
+27

8 Ibis Lane Guest House

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir 8 Ibis Lane Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ratanang S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ratanang S
Saam met vriende

It was our third year booking at this very same place, cleanliness and safety always kept us coming back.

It is always a pleasure for my friend and I to stay there. Clean room, nice, clean and white bedding, welcoming owner .

Robin C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en aangenaam. Ons het dit geniet.

Goed ingerig en alles het goed gewerk.

Kevin N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik verwelkom.

Ons was baie vriendelik verwelkom asook baie goed ingelig ten opsigte van die kamers en toestelle.

Tobias V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plekkie.

Bly uitstekende waarde vir geld. Gebruik hulle gereeld.

Marna P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemail, sonder warm water.

Verblyf was gemaklik. Baie netjies en skoon. Die eienaar was nie beskikbaar nie en persoon daar was nie bewus van reëlings wat getref is nie.

Ig F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ig F
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon in 'n veilige omgewing.

8 Ibis is baie skoon en netjies en ideal vir besigheidsreisigers of besoekers na die omgewing. Die kamer is ruim en badkamer uitstekend. Fourways is 'n veilige buurt in 'n toegangbeheerde area. As onderdakparkering voorsien word sal hierdie gastehuis een van die beste in die omgewing wees.

Tobias V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Het al verskeie keer hier tusigegaan. Baie aangenaam en netjiese plekkie.

Tobias V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag.

Uitstekend vir oornag, baie netjies. Net jammer die TV het nie die spesifieke aand gewerk nie.

Tobias V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uitstekende gastehuis, vriendelike diens en goeie fasiliteite. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Ratanang S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ratanang S
Saam met vriende

Satisfied.

The room is very clean and conducive, the owners were nice and welcoming.

Johann K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Enkelreisiger

Uitstekend en baie gasvry!

Baie netjies en in veilige area.

Tobias V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik goeie waarde.

Ideale plekkie om oor te bly wanneer in Johannesburg.

Tobias V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag.

Netjies en skoon. Werklik waarde vir geld. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Alida V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Veilig gevoel en rustig geslaap. Kamer, badkamer en linne was puik en netjies. Geen onderdakparkering, maar genoeg ruimte om binne erf stil te hou.

Johan O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Veilig.

Gerieflik geleë.

Liné L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liné L
Gesin met klein kinders

Fantasties en bekostigbaar.

Baie oulike vrou en baie maklik om te vind. Skoon en groot kamers.

Pieter V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf naby Monte Casino.

Sien sterre.

Werner C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Baie naby Monte Casino. Die kamer is ruim en die badkamer is pragtig. Die kamer was skoon en die ontvangs was vriendelik.

Ratanang S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ratanang S
Saam met vriende

Great place to stay.

Quiet, clean environment, safe parking, clean room, comfortable bed and pillows with clean, white linen. Clean shower, toilet and towels. Tea and coffee facilities available. Watchable television. All appliances new and user friendly.

Nokulunga D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokulunga D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's everything you want it to be.

Safe, clean pool. Amazing.

Lourens H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H
Enkelreisiger

Rustig, baie privaat. akkommoderend.

Verblyf was aangenaam. Gastehuis het moeite gedoen om te verseker dat die verblyf aangenaam en ongestoord sou wees.

Christof P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christof P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Was op soek na koste effektiewe oornag verblyf naby Monte Casino. Ibis het in al ons verwagtinge voldoen.

Vanessa B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre. Vervoer na Monte Casino verskaf.

Linden S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linden S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Ons gashere was baie gasvry en tegemoetkomend. Ons was hulle eerste gaste ooit en hulle het on raad met grasie aangehoor. Ek kan hulle aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable.

Our hosts were very hospitable and obliging. As we were their first ever guests, we noticed things lacking and they took our advice gracefully. I can recommend them.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ibis-laan 8, Fourways , Sandton , 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d49431d7f6cc716d6578297353135f55ad2b9b0a4e5297e85b4742e606b9ce255cf3722d57e9e92d87856df0bf9e55af333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 8 Ibis Lane Fourways 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.024413 28.000648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!