8 LA Dolce Vita
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
8 La Dolce Vita is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van iSimangaliso-vleilandpark, St Lucia, met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie ruim, veilige grondvlak-eenheid spog met 'n privaat tuin en al die geriewe wat nodig is vir 'n onvergeetlike verblyf. Dit is gerieflik naby ongerepte strande, bekende wildreservate en uitstekende plaaslike restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang