6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Marine Drive, 8 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
8 Marine Terraces bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga. Die ligging bied maklike toegang tot die strand, winkels en restaurante.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die slaapkamers is toegerus met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n ekstra badkamer met 'n bad.
Die gemaklike leefarea het 'n hoekbank en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Daar is 'n etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief.
Die woonstel het lugversorging vir gerief en beskik oor 'n groot patio-area met 'n tafel en stoele en see-uitsigte. Daar is 'n gasbraai vir privaat gebruik. Alle linne, insluitend bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad om af te koel na 'n dag op die strand. Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 179
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 Marine Drive, 8 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Marine Terraces het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Marine Drive, 8 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang