Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Nagua Bay

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 25 resensies vir 8 Nagua Bay
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Gert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien bo.

Nee, meeste meubels en linne is oud en opgebruik. Die wasmasjien was stukkend en is gerapporteer en sou die volgende dag uitgesorteer word, maar dit is nooit gedoen nie. Die badstort het nie eens 'n gordyn of skerm nie (net 'n geroeste pyp), wat die badkamer elke keer vol water laat loop as dit gestort is. Die handdoeke is oud en al bruin gevlek. Die banke is al so verweer dat dit met komberse bedek word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In general it was enjoyable and I will stay there again.

The accommodation is well situated and well equipped. I did have a challenge with the checking in, as the code for the dropbox was not forwarded prior to the check-in. No arrangements were made at the security gate for vehicle access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anezelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anezelle C
Gesin met tieners

Sal beslis weer daar wil kuier en braai.

Baie lekker gebly. Die eenheid is lig, netjies en prakties toegerus met haardroër, wasgoedrak, mikrogolf en huisware. Daar is DSTV as jy nie verslaaf is aan see-uitsigte nie en WiFi om kontak te hou met die familie, buitewêreld en kollegas op e-pos. Die kompleks se swembad was sprankelend skoon vir 'n vinnige namiddag swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joelene A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joelene A
Saam met vriende

Dit was lekker.

Als was lekker maar die TV het heeltyd probleme gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina V

Sentraal geleë; baie netjies; mooi uitsig.

Ons was 'n groep van 5 en het heerlik oorgebly. Die geriewe is baie mooi skoon en die sekuriteit eersteklas. Dankie - ons hou julle in gedagte vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Dankie Arina. Kom kuier weer gou vir ons. Julle was net 'n plesier.

8 Nagua Bay
Patencia C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patencia C
Saam met vriende

Very relaxing, was a home away from home.

The establishment is very nice, very relaxing very peaceful. Definitely what one needs to get away from the busy city life just peace and tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Thank you very much for your kind words, please join us again soon.

8 Nagua Bay
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Clinton G
Saam met vriende

It was nice and quiet.

When we arrive at the place we had to wait for 20 mins in the car for assistance to get the key, but it was a very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Clinton,
I'm sorry you had to wait for the keys, but that's why I ask all guests to contact my housekeeper to arrange an arrival time so that you aren't kept waiting. Which, unfortunately, you didn't do, therefore the wait.

8 Nagua Bay
Tania S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tania S
Gesin met tieners

Regmaak.

Die woonstel binne was skoon, maar die lugskakelaars (by die voordeur en nog erger die ene in die 2de kamer waar my kinders in was) was stukkend en die eienaar was bewus hiervan en toe ons haar bel en vra of sy weet toe sê sy vir ons sy kon nie iemand kry om dit reg te maak nie (haar Whatsapp het genoem dat die diensverskaffers ie elektrisiëns in Kaapstad kan nie op staatgemaak word nie) en het ons baie ongemaklik laat voel dat ons dit opbring. Sy het gesê sy sal probeer om 'n elektrisiën te kry om dit die Saterdag reg te maak, maar dit sou ons probleem wees of iemand by die woonstel was om vir die elektrisiën te wag. Wat ons nie bereid was om te doen nie. En dis toe laat vaar so my kinders het die ganglig aangesit om te sien wat hul kon in hul kamer. Die badkamerhanddoekreling is ook baie wikkelig en het bly afval as 'n mens die handdoek afhaal en die hoofslaapkamerbed se bedstuk was los en wikkelrig as jy op bed sit - dit is besig om uit te trek by bodem. Die bedlampie het ook nie 'n ring wat die bulb vashou nie en die se koppie wikkel heen en weer daar is en ook geen aan- en afskakelaar nie - dit moet gedoen word by die proppunt wat agter en onder die bedkopstuk is - ons het dit weggesit, want dit sou sommer omval en breek. Ons het dit vir haar genoem. Die oord self is pragtig en veilig, maar die woonstel inhoud het opgradering nodig en gebreekte ligskakelaars, veral in slaapkamers is onverskoonbaar. Kombuis se wasbakkraan lek permanent. Die satellietskottel se draad is op die vloer voor die skuifdeur vasgekap en die draad is los op plekke. Dis gevaarlik en enige klein kinders kan daaroor struikel. Dit moet weggesit word of gelei word bo-op die dak teen die muur vir veiligheid. Die balkom het ook gebreekte teëls. Als is goed wat reggemaak behoort te word. Die beddegoed en kussings was mooi modern en plek uitgeverf met mooi seetema.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre H
Gesin met klein kinders

Eenheid was vuil en beddegoed was nie gestryk nie.

Eenheid was vuil en nie waarde vir geld nie. Moes eienaar 3 keer kontak om deposito terug the betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met vriende

Dit was die beste verblyf.

Die plek was skoon alles was reg en perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Ag vreeslik dankie Janine, jy is baie gaaf. Kom sommer gou weer terug.

8 Nagua Bay
Christine J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christine J
Saam met vriende

Was ok could've been better prepared.

I feel units must be checked before the time, light bulbs not working, bathroom water of basin on a drip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol A
Gesin met tieners

Fantastic.

By die see. Die agter deel met die toegang tot die see is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Errol,

Baie dankie vir die resensie.

8 Nagua Bay
Stephen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interieur kleurvol. Voel soos see en strand. Plek baie netjies. Uitsig is 'n prentjie. Baie lekker geslaap.

Die oornag in hierdie plek was baie lekker. Raak net 'n bietjie duur vir 'n gesin met gemiddelde inkomste wat oor 'n langer tyd wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Stephen,

Kontak my gerus as julle langer wil bly vir n beter tarief :-)

8 Nagua Bay
Melanie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Saam met vriende

Relaxing, fun and enjoyable.

It was a well-deserved girls weekend away! We enjoyed the peace and quiet weekend, while still having loads of fun in between! Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Thank you so much Melanie for your kind words, you are welcome back any time.

8 Nagua Bay
Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle S
Saam met vriende

Dit was my eerste en my lekkerste vakansie plek.

Ek het gehou van die feit dat daar alles was, al wat ek moes ekstra koop was toiletpapier en verder was alles daar. Daar was baie mooi skoongemaak - dit het lekker geruik en dit was netjies. Dit is regtig ’n lekker vakansieplekkie, ek het so veilig gevoel. Jy kan jouself regtig geniet - jou voertuig is veilig, jy is veilig, so dit was die perfekte plekkie. Al probleem wat ek gehad het was dat ek nie die plek kon kry nie, want ek was nog nooit in Gordonsbaai nie. Vir my is dit beter om Cayman Beach se adres te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Rustig, mooi uitsig, netjiese woonstel.

Ons was 3 dames, sou 4 wees, ongelukkig was die ander een siek en kon nie saamkom. Sy moes die pragtige foto's van die plek maar aanlyn aanskou op ons sosiale media. Pragtige uitsige, die woonstel is so netjies. Stapafstand na die see is 'n bonus asook die restaurante wat nie te vêr geleë is nie. Sal graag weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Baie dankie, Charlene. Julle is enige tyd welkom.

8 Nagua Bay
Megan J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Megan J
Gesin met klein kinders

Netheid was baie sleg.

Als was vuil en muf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

8 Nagua Bay se terugvoer

Hi Megan,

Ek is regtig jammer die plek so vuil was. Dis baie moeilik vir my want ek bly nie daar nie, so ek maak staat op my huishouster om behoorlik skoon temaak vat sy duidelik nie gedoen het nie want jy was nie die enigste een wat gekla het nie.

Sal jy asb. n naweek verniet by my weer kom bly, want ek het nou n nuwe huishouster en haar werk is puik!

Groete en jammer,
Jessica

8 Nagua Bay
Raees O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raees O
Gesin met tieners

Was nie 'n plesiernaweek nie.

Met ons aankoms was ons woonplek nie reg nie. Die eienaar, Jessica, het vergeet om sekuriteit in kennis te stel van ons booking. DStv het ook nie gewerk die Vrydag. Moes eers navraag doen toe eers Saterdagoggend geaktiveer. Swembad was nie toeganklik nie, weens Covid19, maar glad nie in email enigsins genoem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Gesin met klein kinders

Die woonstel en stoep was baie vuil, braaier was laas skoongemaak toe hy gekoop was.

Wasmasjien het nie gewerk nie. Stoep en woonstel was nie skoon nie ingesluit braaier. Ek moes vrae vir DStv en WiFi password. Ek's ook aangeraai om nie te veel data te gebruik nie, alhoewel die advertensie dit insluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was skoon en netjies.

Ons was slegs vir 1 nag in Gordonsbaai, het nie enige besienswaardighede besoek nie. Was in en uit vir 'n troue maar die gasvrou was vriendelik en akkommoderend t.o.v. die tyd wat ons kon inboek en het ons gehelp aangesien ons troue al vroegmiddag was en ons wou graag aantrek en regmaak voor ons troue toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raygaanah S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Raygaanah S
Gesin met tieners

Too small for a family with teenagers.

Needs to be updated, bed creeked very noisy when turning over. Need to be fumigated found a cockroach. Dishwasher need to be rinsed a strong odour. Loved the smart television and WiFi was a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vusi B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vusi B
Saam met vriende

Uitstekende omgee-gevoel van beide eienaar sowel as gasvrou/skoonmaker wat ons ontvang het en ook af gesien het voor ons vertrek het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Normichia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Normichia V
Saam met vriende

Peaceful and relaxing.

There are loads of space and it's very comfortable. Makes you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marienerylaan, Nagua Bay 15 Woonstel nr. 8, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16feb81343b27d0b9b22074606c3faa8f29958fa654ecb188140f2e1651b4e32593d26cf103c37fb5ca5a2e87ded9fc0028e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 25 5 1 4 Faure Marine Drive 15 Nagua Bay Flat no.8 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.144430713366 18.852456351451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem