Warner Beach Akkommodasie by 8 Ocean Breeze | LekkeSlaap
+6

8 Ocean Breeze

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir 8 Ocean Breeze
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lelani N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en kliëntediens!

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig, ons het regtig fantastiese diens ontvang by almal. Die kompleks het 'n private ingang reg langs Winkelspruit se lagoon en swemstrand, wat altyd reddingspanne op diens het gedurende die dag. Daar's ook 'n soutwaterswembad gebou op die rotse, baie opsies om van te kies wat swem aanbetref. Die naaste Superspar is net 1 km vanaf die kompleks, fantastiese ligging. Galleria-sentrum is ook binne 10 km daarvan af. Die kompleks word baie goed onderhou en het 'n heerlike swembad en baie braaiplek. Enigste negatiewe punte is dat die dubbelbed baie sag is, dit het my rug seergemaak, maar ek kon darem gemaklik slaap op een van die stapelbeddens. En tweedens, ten spyte van 'n staanwaaier wat permanent aan was, het ons buitengewoon warm gekry binne die woonstel. Die oomblik as jy op die balkon uitgaan was die ventilasie baie beter. Ons sal beslis die woonstel hoogs aanbeveel vir ander reisigers. Vat maar net 'n ekstra waaier saam gedurende die warmer maande.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Lelani,
Thank you so much for the positive comments and the lovely review.
With regards to the double bed, I will definitely look into that.
Hope we hear from you again.

8 Ocean Breeze
Gerda V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, naby strand. Gerieflik met swembad en braai fasiliteite.

Plekkie is netjies!

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Gerda, thank you so much for the lovy review.
Hope to see you again

8 Ocean Breeze
Phumzile S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phumzile S
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay, few changes here and there.

Please consider putting an air conditioner in and changing bedding after 3 days for a long stay. Otherwise we really enjoyed our stay with the kids. Thank you.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Phumzile,
Thank you for the feedback which we do take into consideration. Would like to mention that the bed linen is changed for stays of 5 days and longer, but will look into your suggestion.
Hope to hear from you again.

8 Ocean Breeze
Sindisiwe G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindisiwe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

I like the view a lot.

The place was stunning for relaxing and the braai area was awesome. I really enjoyed it. I would recommend this place. Excellent view.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi, thank you for the lovely review.
Hope you will be back.

8 Ocean Breeze
Hendri M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri M
Gesin met tieners

Perfek.

Ons het baie lekker gebly, sal vir seker weer.

Tatum B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tatum B
Gesin met klein kinders

Family beach holiday.

Great location close to the beach.

Leanie R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie R
Besigheidsreis

Wonderlike, skoon verblyf. Baie lekker bed vir 'n goeie nagrus.

Baie lekker gebly, sou net lugversorging aanbeveel sowel as voorsiening van die eerste rolletjie toiletpapier. Dit was baie skoon en gerieflik.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Leanie,
Thank you so much for the review. I will look into the toilet paper situation as that should have been supplied.
We hope to hear from you in the future.

8 Ocean Breeze
Mmeli N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmeli N

It was wonderful.

It was clear, safe, and beautiful.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Mmeli,
Thanks so much for the lovely comment. Appreciate it.

8 Ocean Breeze
Eunice V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely go there again.

Exactly as advertised. Beautiful and ideal for a romantic getaway.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Eunice,
Thanks so much for the lovely comments. So glad you enjoyed your stay and hope to hear from you in the future.

8 Ocean Breeze
Cindy S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

Alles wat ek verwag het en meer!

Dis vir seker die plek waar jy wil wees met een pragtige uitsig tot op die strand en jy kan net ontspan! My kinders het dit vreeslik geniet om die apies te sien wat kom kuier het met soveel vreugde. Ek sal definitief weer 'n draai maak.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Cindy,

Thank you for the lovely review. Its our little piece of paradise and I am glad you enjoyed it.

Regards,
Tracy.

8 Ocean Breeze
Casper K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie aangename vakansie.

Netjiese, goed toegeruste woonstel. Vriendelike, behulpsame personeel. Uitstekende see-uitsig. Het ure op die balkon spandeer terwyl ons na die apies, dolfyne en die mooi uitsig gekyk het.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Cas,

Thank you so much for the lovely review. So glad you enjoyed your stay and hope to hear from you in the future.

Kind regards,
Tracy

8 Ocean Breeze
Jannette M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys mooi en heerlik rustig.

Wat 'n belewenis! Op die strand en tog nie geïntimideer deur die groot besige see nie. Vandat jy daar aanland totdat jy vertrek word jy gasvry en vriendelik behandel. Oud en jonk kan dit ten volle geniet. Of jy heeldag wil strand toe of sommer net luilekker op die woonstel se stoep wil kuier, dis heerlik. Een ding wat niemand ooit kan wegneem van Ocean Breeze nie is dat jy uitgerus van daar af vertrek! Dankie julle! Hou dit so!

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Jannette

Baie, baie dankie vir die uitstekende woorde.

I am so pleased that you loved my little bit of paradise too, and could appreciate why we love it there. Please do not hesitate to come back, as you will always be welcome.

Kind regards,
Tracy

8 Ocean Breeze
Pat H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat H
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad en bespreek graag weer daar.

Die strand was netjies en skoon.

Thea W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea W
Gesin met klein kinders

Het presies gekry waarvoor ek gevra het.

Met ons aankoms was alle personeel baie behulpsaam. Die kamer was netjies en skoon en letterlik 2 minute se loop van die strand af. Naby aan winkels geleë. Ek moet wel noem dat die badkamerdeur se slot aandag geniet.

Adele K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Gesin met tieners

Ons was aangenaam verras met 'n fantastiese paar dae se verblyf by 8 Ocean Breeze.

Dit was als wat genoem is in die advertensie (netjies, skoon en als wat jy nodig het). Was perfek vir ons gesin en ons het dit rêrig geniet. Luilekker tye op die stoep met die see as uitsig. 'n Paar tree en jy is op die strand, dan nog verder baai in die kompleks swembad.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Thank you so much for the lovely review.

8 Ocean Breeze
Marike D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D
Gesin met klein kinders

Ons het lekker saam met ons 2-jarige hier gebly.

Teen die see, lekker swembad en goed toegeruste woonstel.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Marike, thank you for the positive review.

8 Ocean Breeze
Nelia D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras, heerlik gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die ligging was gerieflik vir waar ons oral wou wees en dit is 'n pluspunt dat die see loopafstand is. Vir ons gesin (3) was dit gemaklik en die eenheid is goed toegerus. Sal ons vir seker weer sien.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Nelia, thank you for the lovely review. Really appreciate it.

8 Ocean Breeze
Wilma S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit is 'n lekker woonstel met 'n baie mooi uitsig. Het alles wat jy nodig het. Is ook nie ver van winkels af nie.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Beste Wilma,

Baie dankie vir die pragtige resensie, dit word hoog op prys gestel. Hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Tracy

8 Ocean Breeze
Thomas R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en lekker gewees.

Ontvangs was baie hulpvaardig. Verblyf was baie lekker.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Beste Thomas,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Tracy

8 Ocean Breeze
Anri R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustig en baie netjies.

Die uitsig is fantasties. Dit is stapafstand van die strand af en die eenheid is baie netjies en skoon. Almal is baie behulpsaam en ons sal definitief weer daar gaan bly. Perfek vir 'n paartjie om weg te breek of selfs 'n klein gesin.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Beste Anri,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop julle kom kuier weer.

Groete,
Tracy

8 Ocean Breeze
Tiaan En Rina G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan En Rina G
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik en 'n baie mooi eenheid.

Ons was aangenaam verras met die eenheid. Alhoewel dit klein is, bied dit alles wat 'n mens benodig. Dit is smaakvol versier, die beddens is gemaklik en die groot kombuis is volledig toegerus. Ons sal 8 Ocean Breeze beslis aanbeveel.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Dear Tiaan and Rina,

Thank you so much. Glad you enjoyed your stay and hope to hear from you in the future.

8 Ocean Breeze
Alice N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice N
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan.

Baie netjiese, moderne eenheid. Ongelukkig baie trappe so kleingoed sukkel. Swembad was mooi skoon. Nie baie gelukkig oor die ekstra kostes van linne en 'sekuriteit' per dag nie, wat die fooi onnodig hoër maak.

Marcel V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker gewees.

Heerlike ligging en baie goed toegerus. Het die wegbreek die moeite werd gemaak.

Cayla H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla H
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, modern en skoon.

Met aankoms was inboek maklik en vinnig, die plek was skoon en ons was gehelp met bagasie aflaai. Strand was skoon en net 'n paar meter van die kompleks se privaat hek af. Beddens was gemaklik wat 'n pluspunt was. Elke oggend was ons plekkie skoongemaak en vullis verwyder. Sal Ocean Breeze 8 weer besoek.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Thank you so much for the compliments. I am really pleased that you had such a positive experience.

8 Ocean Breeze
Lenie H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie H
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Mooi plekkie, sal beslis weer kom.

Danie F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie F
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker!

Baie lekker gebly. Woonstel is ongelooflik netjies, skoon en goed ingerig. Alles wat mens nodig het. Daar was 'n klein probleem met die DStv. Ek het vir Tracy verwittig daarvan, en sy het onmiddellik werk gemaak daarvan en die aansluiting gereël. Ek sal Ocean Breeze no. 8 vir enige een aanbeveel.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Danie,

Baie dankie. Appreciate the kind words.

8 Ocean Breeze
Dieketseng M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieketseng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We arrived there on the 26 of january 2017 and it is a nice place for family vacation and quiet time,we really enjoyed our stay.

It was a very nive place to stay in, we really enjoyed ourselves.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Dieketseng, I am so glad you enjoyed your stay.

8 Ocean Breeze
Johan H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Gesin met tieners

Beslis die moeite werd.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan en kan ook die plek aanbeveel vir ander mense.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Thank you for the positive review, I appreciate it!

8 Ocean Breeze
Anneke V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met klein kinders

'n Baie netjiese, welversorgde kompleks en eenheid.

Die eenheid is baie netjies en goed versorg, maar sou wel voorstel dat die banke en mat gewas moet word omrede dit 'n aaklige reuk het van vorige gaste wat heel moontlik met nat kledingstukke op meubels / mat gesit het. Ons het ook 'n problem met die losstaande "fan" gehad wat glad nie gewerk het nie en sou aanbeveel om dit te vervang. Anders as die bo-genoemde sal ek verseker terugkeer en weer die eenheid boek. Die verblyf is uit die boonste rakke gewees en verseker waarde vir geld.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Anneke, thank you for the feedback and will certainly look into the issues raised. With the apartment being right on the beach front, the humidity and rust causes damage to the furniture, fans, etc. Will definitely get the fan replaced and hope to hear from you in the future.

8 Ocean Breeze
Wilhelm R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm R
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en het puik diens ontvang.

Ons het die aand laat arriveer by Ocean Breeze, het toe vir Tracey gekontak en sy het onmiddellik gereël vir die sleutel. Die eenheid was baie gerieflik, goed toegerus, skoon, netjies en net perfek. Tracey en die hele span by LekkeSlaap het puik diens gelewer en was baie vriendelik.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Really appreciate the kind words and lovely review, thank you so much.

8 Ocean Breeze
Happy M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect for me. I don't have any complaints.

Clean and welcoming, you can't get enough of it. I'm going back in November if possible.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Thank you, looking forward to hearing from you

8 Ocean Breeze
Francina S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was ten volle toegerus en regtig baie mooi skoon gewees.

Ons was aangenaam verras deur die gasvryheid van die personeel en die versorging van die perseel. Die eenheid is ten volle toegerus en is super skoon. Die sekuriteit was van die beste wat verwag kan word. Ons sal beslis baie gereeld daar gaan vakansie hou.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Thank you so much, appreciate it

8 Ocean Breeze
Sanele N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Priceless views.

The place was exceptionally beautiful, a culminating peaceful home away from home with some stunning furnishings that make 8 Ocean Breeze so cosy and intimate. A well recommended place for couples or any individuals that would appreciate the beautiful view of the sea from the patio. A well cleaned and maintained apartment.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Thank you so much for the lovely comments. We really appreciate the feedback.

8 Ocean Breeze
Annalise P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fees!

Ons kon nie iets kry wat ons graag anders sou wou gehad het nie en die weer het ook saamgespeel.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi,

Thank you so much for the lovely review. Appreciate it.

8 Ocean Breeze
Duane M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi plekkie. Woonstel is klein, maar het alles wat jy ooit gaan nodig hê. Die meubels en goedere in kombuis is als van die beste. Uitsig oor die see van stoep af kan nie beter nie. Vol DStv ook wat 'n groot bonus was. Die ekstra betalings wat ons betaal het is nie 'n probleem nie, maar die beheerliggaam moet net die hekkie na die see vervang. Dis amper af geroes met die slot. Sal verseker weer hier bly of aanbeveel veral vir hoe bekostigbaar dit was.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Thank you for the wonderful review. We will look into the lock and get it replaced.

8 Ocean Breeze
Corne M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, sal Ocean Breeze 8 sterk aanbeveel.

Baie goed toegerus en baie modern! Mens kan die see heelnag hoor vanuit jou bed! Eienaar baie goedgesind, vriendelik en uiters professioneel!

8 Ocean Breeze's terugvoer

Goeie more Corne
Baie dankie vir al die komplimente. Dit is baie belangrik vir my dat my gaste hulle verblyf in Ocean Breeze geniet en goed behandel word.
Waardeer regtig die kompliment.
Groete Tracy

8 Ocean Breeze
Deon E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon E

We definitely will visit again! 5 stars for best location.

The beach can be accessed easily and very safe for kids. The setup is excellent and the house very neat.

8 Ocean Breeze's terugvoer

Hi Deon, thank you for the lovely, positive review. We are very proud of our location to the beach, perfect for families with children. No long walks or having to climb into a hot car to get to the beach. Glad you had a great time and hope to hear from you in the future.
Kind regards
Tracy

8 Ocean Breeze
Tanya W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya W
Gesin met klein kinders

Great vakansie!

See-uitsig en kort afstand na swemstrand is perfek. Baie gerieflike eenheid en kompleks.

Joey V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V
Gesin met klein kinders

Dis alles wat jy nodig het as jy met vakansie is, rustigheid en 'n wonderlike uitsig oor die see

Dit was vir my en my gesin wonderlik gewees, dit was netjies en die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ek kan regtig Ocean Breeze aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek. Die uitkyk oor die see was vir ons ongelooflik gewees, en dis stapafstand van die strand af.

Jalene R - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jalene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

There were a few limitations, but all in all we enjoyed our stay.

As international travellers, they accommodated us with additional towels. We did miss not having an iron and ironing board in the unit. The unusual part for us is that we were charged extra per day for security and there was another charge for cleaning / bed sheets, which we have never encountered in other condos around the world. But, the view is very nice and the access to the beach is simply through a gate, right onto the sand. The appliances worked nicely. TV channels were limited to SABC and e-TV which had quite a few Zulu and Afrikaans programmes, which we couldn't understand, and regrettably didn't bring our DStv decoder to tune into Satellite television. No internet was stated in the advertising paperwork, but I sure missed it while here. Otherwise, all in all, we enjoyed our 11 day stay.

Karin C - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie goed-ingerigte eenheid, perfek vir my en my man!

Ek sal hierdie eenheid baie sterk aanbeveel vir enigiemand. Hy het 'n pragtige uitsig oor die see en is by die hoofstrand van Warmer Beach. Dis nuut oorgedoen, baie smaaklik gemeubileer en uiters netjies. Ek persoonlik sal dit nie aanbeveel vir vier persone nie, nie eers 'n gesin. Dis 'n eenmanswoonstel en jy sal moet aanvaar dat jy geen privaatheid en baie beperkte spasie dan sal hê. Maar vir twee persone ... perfek! Die eenheid sal verseker my nr. 1 wees in die toekoms.

Verona R - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona R
Gesin met klein kinders

Had a fun-tastic long weekend.

First experience for our little one at the beach - this place really is only a stone throw away from the beach. Best stay ever!

Paul V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay

Enjoyed the stay at 8 Ocean Breeze and will book again next year. Only issue was the daily cleaning service as it was not so good.

Sandy W - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely holiday!

Beautiful little holiday flat. Neat and clean. Sea view. Gate onto the beach. 8 Ocean Breeze was just what we were looking for :)

Theroshnee P - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theroshnee P
Gesin met klein kinders

It was a nice flat, right on the beach and absolutely amazing.

We will definitely holiday here more often, such a nice location, so peaceful and calm, really relaxing. A home away from home.

Thaveshni M - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaveshni M
Gesin met tieners

I enjoyed my stay

Top notch in every respect.

Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, KwaZulu-Natal, 7925, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNDA4NmNlLTViNGMtNDFhMy05N2YyLWUwYTVlMjY0MTM2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Beach 7925 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.092879195003 30.861529111862
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za