LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 on Bietou | LekkeSlaap
+24

8 on Bietou

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bietoustraat 8, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

8 on Bietou is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorpie Vermont. Die vakansiehuis is ideaal geleë en 9 km vanaf Hermanus en ander gewilde walviskyk-punte.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad.

Die huis het 2 kombuisareas waarvan 1 na 'n opwaskamer lei. Die leefarea is langs die hoofkombuis en het 'n kaggel en lei na die patio met 'n lieflike see-uitsig oor die dak- en boomtoppe. Die huis het 'n braai-area, DStv en 'n tafeltennistafel.

'n Dubbelgarage vir 2 voertuie is beskikbaar. 8 on Bietou is naby 'n getypoel en 'n seereservaat en ongeveer 98 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 on Bietou sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bietoustraat 8, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bietoustraat 8, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQipvntYDW6EHK9j3L7FVhzXTqFO0iiGSVnsbZUvc8hHBQ7tB9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 8) 8 Bietou Street Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -34.4198499 19.155748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!