LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 on Wright | LekkeSlaap
+32

8 on Wright

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 8 on Wright
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fatima S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ek het waarde vir my geld gekry, sal dit vir almal aanbeveel, rerig.

Anthonie B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B
Saam met vriende

Dit was fantasties gewees.

Ons was baie vriendelik ontvang. Perfekte blyplek vir reisigers. Dankie vir alles!

Chris H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friend reception. Everything was in it's place. Would higher recommend.

All I can say is it was a friendly reception that we got from the owners. Everything was in it's place. Would recommend this place.

I.a. L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I.a. L

Baie lekker.

Almond Cottage is netjies, rustig, pragtig, met vriendelike ontvangs en alles wat nodig is en nog meer!

Michael M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Comfortable and relaxing.

Very comfortable and relaxing! Neat and tidy was well worth the stay!

Joreen I - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joreen I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en ek't die rustige atmosfeer geniet, en die gasvryheid van die eienaars.

Die gasvryheid en rustige atmosfeer het als die moeite werd gemaak!

Maryke H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Enkelreisiger

Keurige woonstel, ek het heerlik gebly.

Baie mooi, goed toegeruste eenheid. Sentraal geleë. Ek is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Serah C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serah C
Gesin met tieners

Baie netjies, goed toegerus en naby als.

Ons het ons verblyf by Almond Cottage baie geniet. Dis rustig en stil, naby als en baie gerieflik.

8 on Wright's terugvoer

Baie dankie, julle is baie welkom en dit was lekker om julle te ontmoet.

Groete, Ertjies en Ilme.

8 on Wright
Gerda V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie rustig en kon ons whippet saamneem. Baie naby area om met whippet te stap. Kon op eie in en uit gaan. Alles was in goeie werkende toestand en baie netjies. Baie lekker gekuier en naby besighede.

8 on Wright's terugvoer

Hi Gerda

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en julle is baie welkom.

Groete, Ertjies en Ilme.

8 on Wright
Eunice J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en netjies.

Almond Cottage was ideal vir ons behoefte aangesien ons in George was vir besigheidsafsprake en dit stil en eenkant was waar ons kon werk/voorberei in 'n stil netjiese en veilige omgewing.

8 on Wright's terugvoer

Dit was 'n plesier, baie dankie.

Julle is baie welkom.

Groete,
Ertjies en Ilme

8 on Wright
Chris R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, ook skoon en baie netjies. Sal vir seker weer daar oorbly wanneer ons in George is.

Beveel beslis aan en baie rustig.

Edith P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Edith P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Okay, but not a friendly welcome and kind of living in the driveway just off the hosts house. Place was clean but shower, although great, wet the floor which was very slippery when wet.

Leonie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Uitstekend, sal vir seker weer hier bly.

8 on Wright's terugvoer

Hi Leonie,

Baie dankie, jy is baie welkom on weer te kom bly

Ons waardeer dit

Groete Ertjies
072 325 9776

8 on Wright
Athol K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant place to stay.

Charming host, centrally situated in secure grounds. Very clean and well presented cottage.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wrightstraat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9524791fdd7515870067b3d3a46bdae041f08106acd59f42926fcdccdec2d03c419be72e0207400dc254c26e42cbd1cce4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag(plek vir 2) 14 5 1 5 8 Wright Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.949690039392 22.460504901337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!