8 Sandpiper

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

8 Sandpiper is 'n pragtige eenheid in 'n seekant-kompleks in die kusdorpie Kleinemonde, net 'n entjie se ry van Port Alfred af. Die huis het direkte toegang tot die strand en van die kamers kyk oor die see of rivier uit.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of slegs 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Ander geriewe sluit 'n buitestort, braaiplek, TV met DStv, en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing: veilige swemstrande, Sibuya Wildreservaat, voetslaan, kano, bootvaar, branderry, visvang en vlieërbranderry.

Slaapplek

'n Bespreking by 8 Sandpiper sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 8 Sandpiper gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za