LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Topanga - La Gracia De Dios | LekkeSlaap
+16

8 Topanga - La Gracia De Dios

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat, Uvongo Strand, Margate, 2587, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Topanga - La Gracia De Dios is 'n woonstel in die Topanga-kompleks, naby die hoofstrand in Uvongo. Dit is die ideale plek om die Suidkus se strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat te verken.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die kamers het en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv, DVD-speler en 'n sitkamerstel.

Die hoofslaapkamer en die leefarea lei na die balkon. Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en goed versorgde tuine. Onderdakparkeerplek word binne die kompleks voorsien.

Afgesien van die strande, bied die gebied ook van die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land, aangesien die warm strome van die Indiese Oseaan menigte waterlewe meebring. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Topanga - La Gracia De Dios sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Colin-straat, Uvongo Strand, Margate, 2587, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat, Uvongo Strand, Margate, 2587, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35bded2d1a5853a3f7695c72ce5cb7ba6218f90df356c3498806e49ab8d12c9ddb81c76f98ba4939ba0e55316f29ecadd3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) Colin Street Uvongo Beach 2587 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.832574 30.3961481
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!