Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Villa Del Sol

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marineweg 155, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Villa Del Sol is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Margate geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek, is stapafstand vanaf die middedorp en spog met 'n see-uitsig in die verte.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die agterdeur lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Villa Del Sol sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 8 Villa Del Sol
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ettienne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • Marineweg 155, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Villa Del Sol het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marineweg 155, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb516389efaa135fa089cb40a093b82aad7abd3d59bceb6e60234587240f237064ed5a6f6cb9bc016dc980dce79509821e853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 155 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.871019079446 30.366742189688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem