LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 80 Kendal Guest House | LekkeSlaap
+56

80 Kendal Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

80 Kendal Guest House in Eversdal, Kaapstad, bied oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers bekostigbare, luukse verblyf in 'n stil en veilige omgewing.

Die hoofhuis het 4 ruim dubbelkamers, 2 volledige badkamers met spa-storte en spa-baddens en 'n reusagtige ontspanningsarea met 'n sitkamer en binne- en buite-braaigeriewe, sowel as 'n goed toegeruste, ruim kombuis. Gaste het ook toegang tot 'n houtdek en swembad buite vir daardie lang, warm somersdae. Vir die sakereisiger is daar 'n kantoor wat toegerus is sodat jy te alle tye in verbinding kan bly. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 gewone-grootte voertuie, asook oprit-parkeerplek vir nog 2 voertuie.

Ons ander verblyfopsies sluit 4 suites met 1 slaapkamer en 2 suites met 2 slaapkamers in. Elke suite het 'n badkamer en 'n oopplankombuis, -sit en -eetarea. Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek vir 1 voertuig.

80 Kendal Gastehuis is naby die groot winkelsentrums soos Tygervallei en bied ook maklike toegang tot hospitale en restaurante. Ons is slegs 'n halfuur vanaf Kaapstad se middestad, V&A Waterfront, strande en verskeie wynlandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 80 Kendal Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 80 Kendal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZjJiNDA5LTI5YTMtNDI0MS1iOTFhLWIwZjc3YWI3NzRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 80 Kendal Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86305709833 18.653516471386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!