Fichardt Park Akkommodasie by 80 on Benade | LekkeSlaap
+80
+80

80 on Benade

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R765 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

80 on Benade is in die woonbuurt Fichardtpark in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied maklike toegang tot die N1-hoofweg en is net 1,2 km van Life Rosepark Hospitaal af en ongeveer 3 km van Pasteur Hospitaal af.

Die gastehuis bied verblyf in 4 unieke selfsorg-eenhede. Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Die aparte basiese selfsorg-eenheid het sy eie privaat ingang, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Die volledige selfsorg-eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis met baie kasruimte, 'n groot yskas, mikrogolfoond en oond. Dit het ook 'n ruim sitkamer met 'n L-vormige sitkamerstel en 'n klein eetarea.

Daar is 'n volledige alarmstelsel en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Die gastehuis ondersteun herwinning en ons het 3 blikke wat in die parkeerarea, vir gaste se gerief, staan.

DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir 80 on Benade
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 80 on Benade het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade-rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc065fb81bf0bd7efb4399273add15def528914f59f50c4aff930877c1a2b176e1ad9bb1d8e9dd76779b7a27822bc36d6dced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R765  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 80 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.14183 26.17496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za