80 Waterkant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

80 Waterkant is 'n ruim kothuis wat 'n oopplan-leefstyl in die luukse De Waterkant bied. 'n Spiraaltrap kronkel tot by 'n privaat houtdek op die kothuis se dak met lieflike uitsigte op Tafelberg, die Atlantiese kus en Seinheuwel. Die omgewing is veilig en die kothuis is ideaal geleë om Kaapstad, die middestad, die V&A Waterfront en sommige van Kaapstad se mooiste strande te besoek en te verken.

Die kothuis het 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en die kothuis het WiFi, 'n DVD-speler en 'n klankstelsel. Die gastebadkamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër en daar is lugversorging in die slaapkamer, asook verhitting deur die hele huis. Die kothuis het 'n privaat binnehof en 'n privaat dek op die dak met sonstoele en buitemeubels. Skoonmaakdienste is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 80 Waterkant sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 80 Waterkant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 407 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false