Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

801 Topaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

801 Topaz is 'n 5 Ster selfsorgwoonstel in die gewilde Topaz-kompleks wat oorkant die pad van die strand geleë is. Die woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig en bied die ideale kuswegbreek.

Die woonstel is toegerus met 'n "inverter" en is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suitebadkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en- suite badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DSTV-stroming. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n lessenaar. Die tweede stoep spog met 'n see-uitsig oor die hele Valsbaai en Kaappunt en het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit met beheerde toegang en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook die kompleks se gemeenskaplike swembad, gimnasium en stoomkamer benut.

Slaapplek

’n Bespreking by 801 Topaz sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 801 Topaz
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 276

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 801 Topaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 170, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9426f8f574ae619b384ec2433f7df64a202f8cce9ea9031401dc4c19afd6f91a588e75626b21dcfa1af55503acaf43267e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 170 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.107190874362 18.819501716506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem