Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

802 Bermudas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 174

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir 802 Bermudas
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Miranda M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda M

Great, but the house needs some updates to keep up with the maintenance of the cab.

The location had a great view, and I enjoyed every moment of the beach view. The only disappointment was the down payment requirement that is stated to be paid when checking in. I think the requirements do not align with what is stated in the brochure, as I was told that I needed to pay the down payment days before arriving. It would be nice if you provided the required down payment in the brochure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohneen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohneen V
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig oor die see.

Pragtige, netjiese verblyf! Baie mooi see-uitsig! Perfekte ligging, stapafstand vir vermaak en restaurante. Die woonstel beskik oor alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Naby die see en maklik toeganklik. Veilig.

Sal net graag wil hê lekplekke in hoofslaapkamer moet herstel en geverf word. Kombuisgereedskap bietjie beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdie V
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig!

Ons het heerlik gekuier. Woonstel is goed toegerus en fantasties geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B

Uitstekend.

Enigste negatiewe aspek is die skuifdeur tussen die woon-area en hoofslaapkamer. Sou beter wees indien dit 'n soliede muur was met 'n deur aangesien die TV soms steurend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl R
Saam met vriende

Het aan al ons verwagtings voldoen - baie aangenaam!

Verblyf in Bermudas was baie aangenaam. Netheid, toerusting en diens van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYTZjOGM1LWM0YzgtNGViNy1iODMxLWQxMzdjNDc2ZDIxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 74 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.717086817114 31.091690341803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem