Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

809 Umdloti Resort

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 809 Umdloti Resort
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Driekus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik baie lekker.

Ons het vreeslik baie lekker gebly vir die 6 nagte wat ons daar was. Ongelukkig het hulle nie die plekkie kom skoonmaak in die tydperk wat ons daar was nie, maar ons het gelukkig baie skoon gebly en het nie regtig dit nodig gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot with a view.

Perfect place for a quick weekend for a couple. Awesome layout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met tieners

Die eenheid is pragtig en het alles gehad wat ons benodig het.

Die eenheid is pragtig en het alles wat ons nodig gehad het. Die 2e slaapkamer is klein en was 'n bietjie beknop vir 2 tienermeisies. Maar ons het sulke lekker weer gehad dat ons skaars in die woonstel was. Die boonste slaapkamer was absoluut asemrowend met die wonderlikste uitsig. Trevor was baie behulpsaam en het baie goed met ons gekommunikeer. Lekker was die verrassing toe ons linne geruil is in die middel van ons verblyf. Ek sal vir seker weer daar gaan bly as dit net ek en my eggenote is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burre B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burre B
Saam met vriende

Amper in die see.

Baie lekker plek, as julle as twee couples gaan, gaan julle baklei oor die boonste bed. Regtig skoon en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

809 Umdloti Resort se terugvoer

Thank you Burre, it was an absolute pleasure to host you! We look forward to seeing you again soon.

All the very best regards from the DMS Team!

809 Umdloti Resort
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti Resort, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3f4415bac2d44f7b73549d7329796547e5f83a7d82f523b6b6edecca86406b23077beee0b33dabda4ce771236cac478c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 South Beach Road Umdloti Resort 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.671145322081 31.116923588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem