813 Fountain Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

813 Fountain Suites is 'n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad. Die hotel is langs die bekende Kaapstad Fontein en die begin van St. Georges Mall, 'n rits winkels al die pad tot by die Kompanjiestuine. Die hotel het 'n restaurant en 'n kroeg op die grondverdieping en 'n gemaklike sitarea in die voorportaal.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die sitarea lei na 'n klein, privaat balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die stad en die area, Die woonstel is in 'n hotel met uitstekende sekuriteit en veilige kelderparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 813 Fountain Suites sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 813 Fountain Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za