82 on Buren Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

82 on Buren Guest House is in Welkom geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek of as 'n oornagbestemming. Dit is 2,8 km vanaf Ernest Oppenheimer Teater, 3,6 km vanaf Welkom Square winkelsentrum en 2,7 km vanaf Metro Village winkelsentrum geleë.

Dié gastehuis bied 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. 3 kamers het 'n stort en 1 het 'n bad.

Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kas met oorgenoeg pakplek vir diegene wat langer vertoef.

Die gastehuis het ook 'n swembad en braaigeriewe wat gaste kan benut.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 82 On Buren Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za